Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunsvilla

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R899 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kunsvilla is in Halali, Durbanville, geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde gastekamer vir 2 mense.

Die oopplan-kamer is op die perseel van die eienaar se huis, ateljee en galery geleë. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, bedkassies en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kamer is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, asook eetgerei en breekware, en 'n 2-sitplektafel is beskikbaar vir werk of etes. Twee gemaklike stoele is beskikbaar, en gaste het toegang tot WiFi.

Kunsvilla is 400 m vanaf 'n groot park met oefentoerusting geleë, 1 km vanaf Mediclinic Durbanville, en 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante, 30 km vanaf Stellenbosch, en 23 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Boland Way Park, Vierlanden Park, die Botterblom Natuurreservaat, die Durbanville Roostuin en Majik Forest is alles relatief naby aan die eiendom. Durbanville bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en kelders vir gaste om te besoek waar gaste lieflike uitsigte, wynproe en baie fotografiese geleenthede kan geniet om van te benut.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Kunsvilla
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kunsvilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba489435b245e2f2f93606e2cce55803179096a1c3d3c39566b8cd6a6a8227311c22a9f007f86169893a67cc80ac3c4e27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 56 Jagger Street Halali 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.820997356572 18.665476186063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang