Kuruman Inn
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hoof- en De Jager-straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Kuruman Inn is in die klein dorpie Kuruman geleë en bied gerieflike akkommodasie vir sakelui en vakansiegangers in die Noord-Kaap. Almal wat by ons aanklop word bederf met puik diens, vriendelike personeel, en egte Afrika platteland-gasvryheid sodra hulle inklok by die prentjiemooi grasdak-ontvangs.
Verblyf word aangebied in 27 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Verder is daar koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar met 'n stoel.
Gaste het ook toegang tot beperkte veilige parkeerplek teen ekstra koste, asook braaigeriewe en 'n swembad. Ons het ook 'n restaurant, kroeg en konferensielokaal met plek vir 75 afgevaardigdes. Spyseniering kan gereël word.
Besoekers kan gerus 'n draai maak by die besienswaardighede en doendinge in die omgewing, soos Die Oog van Kuruman, die Boesmansgat, Moffat-sendingstasie en die Wonderwerkgrot.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 420
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoek van Hoof- en De Jager-straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Kuruman Inn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hoof- en De Jager-straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang