Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kykmar Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-singel 12, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kykmar Beach House is in Stilbaai wat gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende bied. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste in totaal. Daar is 4 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die huis het 3 badkamers waarvan 1 die hoofslaapkamer se en suite-badkamer is en 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Die tweede, aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dan is daar aparte gastetoilette, 1 by die slaapkamers, 1 in die leefarea en 'n warmwaterstort buite. Handdoeke is beskikbaar op versoek.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die 2 sitareas het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, asook 'n eetarea met genoeg sitplek. Die braai-area se deure vou oop en lei na die grasperk met 'n pragtige uitsig. WiFi en 'n omsetter is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hermi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 105

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Panorama-singel 12, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kykmar Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-singel 12, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadb3e476093ec09f24ce74e2780c184132e306b4331fcf73130411e7c565f1d360c84148b7fe67990d5e25c16d1f97a843de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 12 Panorama Crescent Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367071 21.422361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang