Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jeanette T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette T

Tranquil, relaxing weekend away.

Beautiful location, will be back.

Rohan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan K

Great location in nature, just few kilometer from small towns.

A great central location for families in the Western Cape to meet, close to small towns if you need some entertainment, wine farms in the area, brandy tasting just down the drag. Wake up to the Giraffes and Wildebeest. Hiking/running trails, 4x4 and MTB riding.

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve se terugvoer

Dankie Rohan. So bly julle het geniet. Dink ek het dalk n lee antwoord gestuur. Ai toggie. Ann

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve
Ronel G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Pragtige, netjiese huis met alle geriewe wat nodig is. Pragtige uitsig. Rustigheid is goed vir die siel.

Baie lekker gekuier. Oulike reservaat. Pragtige diere gesien.

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve se terugvoer

Dankie Ronel, baie bly julle het dit geniet. Ann

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve
Hennie F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F

Stilte, sterre en kalmte.

Die kameelperde was 'n belewenis. Om by die vuur tot laataand te kuier en op my rug na die magdom sterre te kyk, was sielsverrykend.

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve se terugvoer

So bly julle het dit geniet Hennie. Ja, die kameelperde is self mal oor Kyknet en sy kuiergaste. Ann

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve
Lizma V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizma V

Rus en vrede in die mooiste omgewing.

Ons kon nie vir 'n beter plek vra om die nuwe jaar in te gaan nie. Die cottage is ruim en privaat, goed toegerus en geleë in die hartjie van van die mooiste natuurskoon in Suid-Afrika. Niks lekkerder om na 'n heerlike stap in die reservaat in die plaasdam af te koel, 'n vuurtjie aan te steek en onder die sterre te sit nie. Dankie gasvrou Ann. Dit was ons eerste maar definitief nie ons laaste besoek nie.

Jan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Baie mooi omgewing, en bly in die natuur.

Sou wou sien dat die braaigereedskap in 'n beter toestand is en dat daar ook hout gelaat word.

Cecilia M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M

Too short.

View from patio was wonderful - very special to have giraffe ambling past whilst having breakfast.

Suzanne G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Fantastiese wegbreek.

Vriendelike ontvangs. Fantastiese kuier - sal weer gaan!

Magda B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Verkwikkend vir die siel.

Dit was 'n lafenis vir die liggaam, siel, en gees.

Charl E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl E

Ware rus vir die siel.

Heerlik privaat met slegs berge en diere in sig. Fantastiese wegbreekplek van die besige lewe in die stad.

Francois V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Rustig en afgeleë.

Was baie lekker en ons sal weer Kyknet besoek.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plathuisweg, Touwsberg Wildreservaat, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAik5rQoLQQ4VLs0DOJQkqMmccVpYgz3VSPdug5qXgpnhKrpOru?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Plathuis Road Touwsberg Game Reserve 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.607245811172 20.987387970311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang