Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeanette T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Tranquil, relaxing weekend away. Beautiful location, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Great location in nature, just few kilometer from small towns. A great central location for families in the Western Cape to meet, close to small towns if you need some entertainment, wine farms in the area, brandy tasting just down the drag. Wake up to the Giraffes and Wildebeest. Hiking/running trails, 4x4 and MTB riding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve
Dankie Rohan. So bly julle het geniet. Dink ek het dalk n lee antwoord gestuur. Ai toggie. Ann

Ronel G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Pragtige, netjiese huis met alle geriewe wat nodig is. Pragtige uitsig. Rustigheid is goed vir die siel. Baie lekker gekuier. Oulike reservaat. Pragtige diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve
Dankie Ronel, baie bly julle het dit geniet. Ann

Hennie F
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Stilte, sterre en kalmte. Die kameelperde was 'n belewenis. Om by die vuur tot laataand te kuier en op my rug na die magdom sterre te kyk, was sielsverrykend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve
So bly julle het dit geniet Hennie. Ja, die kameelperde is self mal oor Kyknet en sy kuiergaste. Ann

Lizma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rus en vrede in die mooiste omgewing. Ons kon nie vir 'n beter plek vra om die nuwe jaar in te gaan nie. Die cottage is ruim en privaat, goed toegerus en geleë in die hartjie van van die mooiste natuurskoon in Suid-Afrika. Niks lekkerder om na 'n heerlike stap in die reservaat in die plaasdam af te koel, 'n vuurtjie aan te steek en onder die sterre te sit nie. Dankie gasvrou Ann. Dit was ons eerste maar definitief nie ons laaste besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2022

Baie mooi omgewing, en bly in die natuur. Sou wou sien dat die braaigereedskap in 'n beter toestand is en dat daar ook hout gelaat word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cecilia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Too short. View from patio was wonderful - very special to have giraffe ambling past whilst having breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Fantastiese wegbreek. Vriendelike ontvangs. Fantastiese kuier - sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Verkwikkend vir die siel. Dit was 'n lafenis vir die liggaam, siel, en gees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Ware rus vir die siel. Heerlik privaat met slegs berge en diere in sig. Fantastiese wegbreekplek van die besige lewe in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plathuisweg, Touwsberg Wildreservaat, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAik5rQoLQQ4VLs0DOJQkqMmccVpYgz3VSPdug5qXgpnhKrpOru?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Plathuis Road Touwsberg Game Reserve 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.607245811172 20.987387970311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang