Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito Self Catering Apartment

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
4.2
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hermien S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2023

Gemiddeld. Netjiese woonstel. Lekker naby aan hoofstrand, beddegoed en kombuisware kort 'n dringende opknap. Parkering onderdak is ongelooflik klein en smal vir 'n groot voertuig, ek kon nie daar parkeer nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sonja G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Grondvloer was baie gerieflik. Die eenheid self was perfek, netjies en baie goed uitgelê. Al foutjie wat ek kan noem is, ons het een keer gevra vir 'n skoonmaker, hulle het gekom, maar geen ekstra swart sakke of toilet papier gebring nie, ons het vele kere gevra, maar hulle het nooit gekom nie. Moes maar op die einde self gaan koop. Maar andersins, was dit soos genoem regtig 'n ongelooflike lekker tyd en plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscila J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Absoluut fantantasties. Kom beslis weer. Die akkommodasie het voldoen aan al ons vereistes. Ons almal het dit baie geniet. Ten opsigte van bespreking en afhaal van sleutel was puik dienste. Alles was piekfyn. Sal enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gcinile N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

It was amazing and the place is very clean. The only problem we had was the Wi-Fi, we didn't know that there was no Wi-Fi but other than that everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneliese S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2022

Baie lekker naweek in Ballito. Die eenheid was baie netjies en skoon gewees, gerieflik naby die strand (kan nie die see sien of hoor nie) maar binne loopafstand van Willard Beach. Daar is selfs 'n hekkie om deur te loop na Checkers toe wat baie gerieflik was. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2022

Ligging baie goed, plek was skoon, maar baie probleme. Glad nie gelukkig met webtuiste nie. Of met eenheid nie. Die toilet was stukkend die stort deur is foutief, al die kaste se deure skaaf op die grond. Die unit se parkeering is so klein ek het my Amarok gestamp toe ek daar moes in ry. Daar word op 3 verskeie maniere en papiere gese jy moet op jou allocated parking stop ander word jy beboet. Die foto's gee vir jou 'n wanpersepsie dat jy van uit die unit op die grasperk kan gaan en dis glad nie die geval nie. Die DStv het net vir 2 dae gewerk ek na vele boodskappe het ek niks terugvoer gekry nie en het die res van die tydperk nie DStv gehad nie en dit het gereën so dit was 'n moerse irritasie. Die eetgerei is 'n 100 jaar oud en cheap, die panne is so oud, alles brand vas en ek het nuwe panne gaan koop, want geen mens kan so sukkel nie. Op die foto's wys dit 'n groot TV en dit was ook nie die geval nie. Die TV is klein en die muur is nie eers geverf waar die ou TV was nie. Slegste vakansie ooit. Selfs die wag het vir my gesê die eienaar parkeer nie op die unit se parking nie, want dis te klein.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Walter W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Mrt 2022

Poor. Dirty and unkept apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Werner R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Net wat ons nodig gehad het. Die personeel was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra-weg 22, Belvista Centre, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX73Lidqx5PdqJpZKxJVGkgCVZibPllOiPnjUSyKX8Yzw6G88U7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 16 5 1 4 22 Sandra Road Belvista Centre, Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.532639163464 31.22123748064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang