La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bashee-weg 15, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt is 'n ruim eenheid vir 2 gaste in Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, en is ideaal vir paartjies of enkelreisigers.
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Ontbyt word in die eenheid se ontspanningsarea bedien. Verder is daar ook 'n werkstasie, 'n TV met Netflix, 'n watermis-waaier en internet.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n ontspanningsarea met 'n uitsig oor die swembad. Daar is ook parkeerplek agter 'n hek.
La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt is 4 km vanaf Wild Waters-waterpark, 5 km vanaf East Rand Mall met talle winkels en restaurante, en 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heidie Rosa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bashee-weg 15, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Impala Park (Witkoppie Ridge) Boksburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bashee-weg 15, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang