La Casa Reyneke
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Les Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanie K - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvry en hartlik.
Brandon V - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en baie rustig daar gerus.
La Casa Reyneke se terugvoer
Goeie middag Brandon
Baie dankie vir jou kuier en komplimente, kom kuier gerus gou weer en 'n geseënde 2024.
Groete
Les en Tereza
Annelize M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustige verblyf.
La Casa Reyneke se terugvoer
Goeie more Annelize
Baie dankie vir jou gradering en kuier, kom gerus gou weer, geseënde week
Groete
Les en Tereza
Anzel V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Ronnie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant reception to a comfortable, clean fully equipped accommodation.
La Casa Reyneke se terugvoer
Thank you so much Ronnie.
You left the unit spotless, thank you.
We appreciate your grading and feedback so much, come visit us again real soon, and have a blessed 2023.
Regards,
Les and Tereza
Bossie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, hulpvaardig en gasvry.
La Casa Reyneke se terugvoer
Middag Bossie
Dankie vir die wonderlike, vriendelike mense wat julle is, dit was net n plesier om julle te huisves. Kom kuier gou weer. Geseënde 2023.
Groete
Les en Tereza
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang