Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Gucci's Retreat BQ6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barquentine-laan 6, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Gucci's Retreat BQ6 is 'n moderne selfsorghuis wat in die Pezula Gholflandgoed in Knysna geleë is. Die eiendom bied slaapplek aan 8 persone en spog met prentjiemooi uitsigte oor die Knysna-strandmeer en die verre Outeniekwaberge.

Hierdie ruim vakansiehuis beskik oor 3 vlakke, bestaande uit 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en elke kamer beskik oor 'n en suite-bad of stort of albei. Die oopplan, goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook en lei na 'n opwasarea, wat 'n wasmasjien en ander toebehore het.

Die aangrensende eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die leefarea spog met 'n dubbelsydige kaggel en lei na 'n vermaakarea. Die vermaakarea het 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braaigeriewe en 'n swembad wat oor die area uitkyk. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 motors om in te parkeer.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n buiteswembad en klubhuis, 'n tennisbaan in die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel in die landgoed, wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte binnenshuise verhitte swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Barquentine-laan 6, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Gucci's Retreat BQ6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barquentine-laan 6, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3310069ba7a4ef0ec1fa910d7b92f49ae0c895fb5e061a2a6108a1302cd61031e5eef3b42c91a5a7624ce39b1114d397fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 6 Barquentine Avenue Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.064671 23.098008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang