Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 11

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir La Crete Sands 11
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Janice P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice P

Really good.

Great unit, will be booking it again.

Charl M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M

Stunning, plek was nie van die skoonste nie, maar het baie lekker daar gebly. Baie gemaklik en pragtig.

Waarde vir geld. Die unit is gemaklik en groot. Beste see view.

Elizma L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L

Heerlike, lekker, mooi, rus-vir-jou-siel plek.

Ek sal La Crete 11 aanbeveel vir enige iemand. Ons het baie lekker gekuier, veilig gevoel en die see-uitsig is iets besonders. Hy is lekker geleë naby die Wildekus, Mac Banana en baie inkopiesentrums. Ons gaan definitief terug vir ons volgende vakansie.

Michelle F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F

Baie lekker, vriendlike mense.

Ons het baie lekker gebly.

Lindsay J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindsay J

Nie Baie te vrede nie.

Hoofslaapkamer-sort kort baie aandag, met die gebreekte teëls en vuil stortkop gril mens om in die sort te wees. Die dubbelbed is verouderd, die matras is deurgeslaap en springs druk in jou rug in, het glad nie rus ingekry op die bed nie. Braai area- Vuil area om die braaier, onder die braaier lyk of nooit skoongemaak word nie, as dit reën dan vloei die water by die area onder die afdak. Mens kan glad nie buite kom nie nie want alles om jou is nat. Die glasdeure en ruite vloei die water deur die kante as dit reën en die wind waai. Dan word die TV-vertrek sop nat, ons moes twee aande wakker sit en droog maak in die huis soos die water deurkom as dit reën. Die afdak beteken niks nie. Verder was dit leker. 'n Mens kry net nie rus in met die ongemaklike bed in die hooflaapkamer nie. Dan die 2de kamer met enkelbeddens in het 'n aaklige reuk in hom, dit stink, nie eens my kinders wou daar slaap nie. So nee, nie weer La Crete Sands 11 vat vir 'n vakansie nie. Die see is so goed soos 'n lagoon wat mens moet in swem, mens mag nie by die mooi skoon water swem soos al die jare nie net in die water wat reguit van die lagoon af kom wat swak is.

La Crete Sands 11 se terugvoer

Baie dankie, ons sal definitief kyk wat ons daaraan kan doen. Het regtig nog nooit 1 klagte gekry nie.
Luzelle

La Crete Sands 11
Desirey N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desirey N

Uitstekende waarde vir geld.

Beste en vriendelikste ontvangs wat ons nog ooit ontvang het. Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Denis G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis G

Will go again.

The host, Gerrie who supplied us with the keys and info was exceptional.

Koos N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N

Uitsig is sterkste punt. Gerieflik en netjies maar paar instandhoudingsprobleme bv. stoof en skottelgoedwasser.

Stoof moet by muur afgeskakel word. Geen handleiding vir skottelgoedwasser beskikbaar, onduidelik of dit self oorskakel tussen programme. Agterste slaapkamers baie warm, dakwaaiers nie juis effektief.

Vanaf
Vanaf R896
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R896
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbad834f3565a79a8477d69c1b63c17a6a24f5c83b74f8e598a462e35d29e50cde48ba85e1785159a5da0d49943803ed1476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R896 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833649340343 30.396288436246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang