Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 11

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Pieter V
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Uitstekende uitsig. Netjies en skoon. Ons is verwelkom met ons aankoms. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Really good. Great unit, will be booking it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Stunning, plek was nie van die skoonste nie, maar het baie lekker daar gebly. Baie gemaklik en pragtig. Waarde vir geld. Die unit is gemaklik en groot. Beste see view.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Heerlike, lekker, mooi, rus-vir-jou-siel plek. Ek sal La Crete 11 aanbeveel vir enige iemand. Ons het baie lekker gekuier, veilig gevoel en die see-uitsig is iets besonders. Hy is lekker geleë naby die Wildekus, Mac Banana en baie inkopiesentrums. Ons gaan definitief terug vir ons volgende vakansie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie lekker, vriendlike mense. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lindsay J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2023

Nie Baie te vrede nie. Hoofslaapkamer-sort kort baie aandag, met die gebreekte teëls en vuil stortkop gril mens om in die sort te wees. Die dubbelbed is verouderd, die matras is deurgeslaap en springs druk in jou rug in, het glad nie rus ingekry op die bed nie. Braai area- Vuil area om die braaier, onder die braaier lyk of nooit skoongemaak word nie, as dit reën dan vloei die water by die area onder die afdak. Mens kan glad nie buite kom nie nie want alles om jou is nat. Die glasdeure en ruite vloei die water deur die kante as dit reën en die wind waai. Dan word die TV-vertrek sop nat, ons moes twee aande wakker sit en droog maak in die huis soos die water deurkom as dit reën. Die afdak beteken niks nie. Verder was dit leker. 'n Mens kry net nie rus in met die ongemaklike bed in die hooflaapkamer nie. Dan die 2de kamer met enkelbeddens in het 'n aaklige reuk in hom, dit stink, nie eens my kinders wou daar slaap nie. So nee, nie weer La Crete Sands 11 vat vir 'n vakansie nie. Die see is so goed soos 'n lagoon wat mens moet in swem, mens mag nie by die mooi skoon water swem soos al die jare nie net in die water wat reguit van die lagoon af kom wat swak is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Luzelle
La Crete Sands 11
Baie dankie, ons sal definitief kyk wat ons daaraan kan doen. Het regtig nog nooit 1 klagte gekry nie. Luzelle

Desirey N
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Uitstekende waarde vir geld. Beste en vriendelikste ontvangs wat ons nog ooit ontvang het. Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denis G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Will go again. The host, Gerrie who supplied us with the keys and info was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Uitsig is sterkste punt. Gerieflik en netjies maar paar instandhoudingsprobleme bv. stoof en skottelgoedwasser. Stoof moet by muur afgeskakel word. Geen handleiding vir skottelgoedwasser beskikbaar, onduidelik of dit self oorskakel tussen programme. Agterste slaapkamers baie warm, dakwaaiers nie juis effektief.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 134

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 931
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 931
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbad834f3565a79a8477d69c1b63c17a6a24f5c83b74f8e598a462e35d29e50cde48ba85e1785159a5da0d49943803ed1476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R931 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833649340343 30.396288436246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang