Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 12

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir La Crete Sands 12
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jean Pierre L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Pierre L

The place was nice. The view was nice.

Wonderful and will recommend to everyone.

Erand M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erand M

Very friendly staff. Unit was clean.

Unit was as expected, clean and tidy, staff was helpful and security was good.

Marlene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Heerlik gebly, sal verseker aanbeveel.

Baie lekker gebly. Vir seker my vakansiehuisie van nou af.

Elsebe V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsebe V

Verblyf baie lekker en mooiste uitsig oor die see. Veiligheid baie goed.

Volle betaling vir die 5 dae en my R1000 deposito betaal met bespreking. Toe maak ek kontak met Luzelle om uit te vind waar ek my sleutel moet kry. Na baie mails en geen terugvoering nie bel sy my en sê vir my sy is 'n baie besige vrou met haar boekwerk en ek pla haar. Nog nooit so 'n onbeskofte persoon mee gedeel nie. My vakansie word toe een groot nagmerrie. Ons is al op pad see toe, waarvan sy weet, en ek weet nogsteeds nie waar om my sleutel te kry nie. 1 uur voordat ek by Uvongo is, stuur sy my 'n WhatsApp om te sê ek moet vir Gerrie bel. Nou hoe moet ek weet wie Gerrie is? So ek bespreek in een van julle plekke in, betaal alles ten volle betyds en ek moet smeek vir iemand om my te help. So ek dink Luzelle gaan baie mense van julle vakansieplek af wegjaag. As dit nie vir Gerrie was wat ons toe kom help het nie, dan weet ek regtig nie. So, die vakansie was baie lekker, maar Luzelle se diens absoluut onaanvaarbaar. Sy moet jou laat welkom voel, maar sy het my laat ongemaklik voel ens. So ek sal asb. my R1000 deposito wil terughê. Alles nog daar en plek skoon gelos.

La Crete Sands 12 se terugvoer

Hi Elsebe

Ek is vreeslik jammer jy het dit so ondervind. Ek het al in my 20 jaar van verhuring met duisende mense gewerk, en bitter min klagtes oor my gedrag ontvang. Dinge het ongelukkig nie perfek gewerk nie omdat dit 'n kits bespreking was en daar is baie papierwerk aan 'n bespreking verbonde. Jy het gelukkig al jou inligting gehad voor die tyd en was glad nie gestrand nie, en het jou sleutels betyds gekry toe jy arriveer het, so ek glo alles het nog steed perfek uitgewerk vir jou.

Luzelle

La Crete Sands 12
Susan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Van aankoms af was ons vriendelik ontvangs deur Gerrie, als was netjies, skoon, alles is in eenheid wat nodig is.

Wonderlike eenheid alles en almal was vriendelik vanaf tuinwerkers tot sekuriteit. Kompleks is baie netjies. Sal vir seker aanbeveel en weer gaan.

Elize A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize A

Dit was wonderlik!

Baie goeie diens en almal vriendelik. Ons het dit regtig geniet en sal vir seker weer daar 'n draai maak!

Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc09ff7f09a71074b1b301f9025c9c2f17b06aef9ef7ed3da72d71d280efed78674f9649cfbb813241658335de91a86c0aa42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R896 nouVanaf R806 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833508850958 30.396309893918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang