Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Strand, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Crete Sands 2 is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Die kompleks is ideaal naby Uvongo se strand geleë. Die verblyf het 'n omsetter met rugsteun-batterye om die WiFi aan die gang te hou gedurende kragonderbrekings.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié kamers maak van die badkamer met 'n bad gebruik.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon met braaigeriewe lei.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 135

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Strand, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Crete Sands 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Strand, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3222276c04b5b13b96462b523303ac4c120096ab94c1b590f2aa48bb705d55cc67338eec0817f217100fe846e9d03ec07b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8335828 30.3961261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang