La Crete Sands 5
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 127
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Sharon C - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, awesome, priceless.
Machél H - Jul 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was pragtig, reg op die strand en die mense wat ons ontvang het en sleutels gegee he,t is twee wonderlik vriendelike mense.
Lees meerBarend B - Jan 2023
Algehele gradering
Good sea view and location, which is worth it despite the flat needing attention.
La Crete Sands 5 se terugvoer
Hi Barend, ek het jou 'n vorm gegee waarop jy jou bank besonderhede moes ingevul het, en jy het dit nie ingevul nie. Dit was toe op 'n e-pos geskryf waar jy jou bewys van betaling gestuur het, ek het ongelukkig dit nie gesien nie, maar toe jy Saterdag my aandag daarop gevestig het, het ek dit onmiddelik betaal van 'n Capitec rekening af. Omdat dit naweek was behoort die geld seker vandag of more in jou rekening te verskyn. Andersins glo ek het jy verder goeie diens gekry. La Crete sands no 5 was die goedkoopste eenheid in die kompleks omdat hy bietjie aandag nodig het. Sou jy bereid was om duurder te betaal sou jy 'n puik eenheid gekry het. Luzelle
Mariaan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig.
Babsie G - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende woonstel en baie gelukkig met die diens.
Alma P - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely view, beautiful setting but Luchelle had a very bad attitude.
Magda P - Okt 2021
Algehele gradering
Had our first holiday in Uvongo with family.
Su-marie H - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike, ruim woonstel.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Uvongo-strandweg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang