Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 7

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir La Crete Sands 7
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jolene D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D

Lekker gesinsvakansie.

Die blyplek was lekker naby die strand en Tannie Gerrie wat ons verwelkom het, was fantasties! Sal weer daar vakansie gaan hou. Ons het iets ook vergeet en Tannie Gerrie was meer as gewillig om dit vir ons terug te courier. Gasvryheid was puik!

Ursula Lee V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula Lee V

Awesome definitely will recommend to anyone and will be back, thank you.

Absolutely awesome the sea view from room and balcony breathtaking, very short walk to beach.

Cilia W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cilia W

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Pragtige see-uitsig.

Waarde vir geld. Skoon, netjies en pragtige see-uitsig. Baie veilig gevoel. La Crete sands nr 7 benodig net 'n gasstoof vir load shedding.

Petrus Johannes D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus Johannes D

Baie lekker gerus.

Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het.

Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Heerlike gesinsvakansie gehad.

Netjies en uitstekend geleë.

Craig W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W

A very comfortable unit, with easy access to the beach.

A good relaxing stay which we all enjoyed

Andre P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Baie lekker.

Beste woonstel in Uvongo.

Andy A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andy A

Heerlike wegbreek na 'n pragtige strand en kompleks.

Ons was baie goed ontvang met ons aankoms by die kompleks. Dit is 'n baie goed versorgde plek en gerieflik naby die swemstrand van Uvongo. Die eenheid was mooi skoon en al is die tuin van die kompleks klein, is dit pragtig. Dit was 'n belewenis om elke oggend en laatmiddag die walvisse in die water te sien baljaar. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer by die kompleks bespreek in die toekoms. Dankie vir 'n genotvolle kuier.

Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Vanaf R896
R896 R806
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2675355427e5f1a571e7e5b45d3eedfed8ed02a3eefbf3b52eb57d547a1de9e21940e2fd00e1fb6d21d082eeffcf55d9bbeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R896 nouVanaf R806 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Uvongo Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833734034963 30.396301821509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang