Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anita L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelik, gasvry. Ons het lekker gebly geen probleme. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Perfek vir ons enkel nag behoefte. Die plek is baie modern, ingesluit die gratis streaming op die kamer TV asook WiFi. Die kamer is 'n oop plan (soos in heeltemal oop - stort, toilet, bed) en kan dalk nie vir almal geskik wees nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Madelein
La Dolce Vita Guest House
Charmaine only spent the night but was very accommodating and pleasant.

Athena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Beautiful place. The host is great. Breakfast delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie vriendelik. Baie dankie, dit was 'n aangename verblyf en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Humphrey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2022

Very nice B&B location. However intermittent problems with DB BOARD tripping, affecting plugs and geyser. Switches tripping in rooms 1 and 3. Owner is investigating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantastiese gastehuis. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
La Dolce Vita Guest House
Morning Jaco, It was a pleasure hosting you, we hope to see you soon. Regards, Madelein

Dion D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2019

Hosts were very friendly and accommodating, enjoyed myself. A perfect overnight for my business trip. I had to leave earlier than breakfast time and the hosts kindly arranged for a breakfast on the go - which was much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linah S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2017

Home sweet home La Dolce Vita Guest House. What a beautiful and wonderful place. We felt at home, friendly staff, owners and everyone at this place was so helpful and so kind. We will definitely recommend you to our friends and family. What a holiday indeed. Lovely place although the weather was so cold but it couldn't stop is from having fun. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Dit was absoluut uit die boonste rakke. Die ontvangs was fantasties. Die kamer was ruim en skoon en alles was agtermekaar. Ons glo dat ons nuwe vriende gemaak het met eienaars. Die volgende oggend voor ons vertrek het, het ons 'n groot en heerlike ontbyt genuttig in 'n heerlike, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2017

Wonderlike kamer, lekker gebly. Vriendelike ontvangs, kamer baie netjies met tee, koffie ensovoorts, kan aanbeveel vir enigiemand om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordia-singel 14, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArQHIUGTat3OQxTpx933TMd0io59Penxt0G6U5MRKUJXzLgNIM3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 14 Cordia Crescent Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.712648 31.081917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang