Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Perle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Fritz S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Heerlike verblyf. Ek het my verblyf regtig geniet, en die heerlike ontbyt elke oggend het my dag op 'n hoë noot begin. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nichayla R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Very welcoming and good service. Room was nice. Pool was warm and amazing. Very clean and organized. Staff was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalené D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Een ongelooflike netjiese plekkie met perfekte ligging. Pragtige plek met perfekte ligging. Ontbyt was uit die boonste rakke. Die diens is 5 ster met baie behulpsame ontvangs. 'n Plek van hoogstaande gehalte. Jul sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
La Perle
Goeie Middag Annalene Duisend dankies vir u mooi terugvoering. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie. Groete La Perle

Henri V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2024

Amazing and exceptional value for money! Lovely stay and could not fault anything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
1 nag
4.6
Mrt 2024

My stay was short, lovely place. Good breakfast and friendliness of staff is commendable. My stay was short, lovely place good breakfast and friendliness of staff is commendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Luchelle E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Goed geleë, rustig, vriendelike mense, heerlik geëet! 'n Klein paradysie binne in Ballito!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Room did'nt look as big as portrayed in the pictures but was nevertheless a good place. Upon arrival everything was perfect besides the size of the room. It was not as big as shown in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie netjies, personeel ongelooflik gasvry. Sal La Perle enigetyd weer besoek. Mooi herinneringe, net jammer van die gaste het nie ander in ag geneem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Idiale mid-week wegbreek om batterye te herlaai! La Perle is idiaal gelee tussen die "dorp" en hoofstrand. Alles was loop afstand en die straat veilig genoeg om die kar by die gastehuis te los en Ballito te voet te gaan verken. Christine se diens was uitstekend en ons dadelik laat tuis voel toe ons arriveer. Baie dankie vir 'n baie lekker kuier en 'n goeie paar dae se rus. Ons sal definitief weer kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Very friendly staff. Just some guests that's a little loud, but everything else was great. Great place to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 020
R2 020 R1 717
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 020
R2 020 R1 717
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 67, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5IoyNAKf3QU9lf9aL0pT3ojDd0wphTXuNUhPs2FtfUj4jvCN8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 020 nouVanaf R1 717 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 67 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.538253993771 31.219292652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang