Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Perle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir La Perle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fritz S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S

Heerlike verblyf.

Ek het my verblyf regtig geniet, en die heerlike ontbyt elke oggend het my dag op 'n hoë noot begin. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Nichayla R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichayla R

Very welcoming and good service.

Room was nice. Pool was warm and amazing. Very clean and organized. Staff was friendly and helpful.

Annalené D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalené D

Een ongelooflike netjiese plekkie met perfekte ligging.

Pragtige plek met perfekte ligging. Ontbyt was uit die boonste rakke. Die diens is 5 ster met baie behulpsame ontvangs. 'n Plek van hoogstaande gehalte. Jul sien ons beslis weer.

La Perle se terugvoer

Goeie Middag Annalene
Duisend dankies vir u mooi terugvoering. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.
Groete
La Perle

La Perle
Henri V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V

Amazing and exceptional value for money!

Lovely stay and could not fault anything!

Belinda J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

My stay was short, lovely place. Good breakfast and friendliness of staff is commendable.

My stay was short, lovely place good breakfast and friendliness of staff is commendable.

Luchelle E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchelle E

Goed geleë, rustig, vriendelike mense, heerlik geëet!

'n Klein paradysie binne in Ballito!

Ryan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan S

Room did'nt look as big as portrayed in the pictures but was nevertheless a good place.

Upon arrival everything was perfect besides the size of the room. It was not as big as shown in the pictures.

Jackie O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie O

Baie netjies, personeel ongelooflik gasvry.

Sal La Perle enigetyd weer besoek. Mooi herinneringe, net jammer van die gaste het nie ander in ag geneem nie.

Ferdinand S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand S

Idiale mid-week wegbreek om batterye te herlaai!

La Perle is idiaal gelee tussen die "dorp" en hoofstrand. Alles was loop afstand en die straat veilig genoeg om die kar by die gastehuis te los en Ballito te voet te gaan verken. Christine se diens was uitstekend en ons dadelik laat tuis voel toe ons arriveer. Baie dankie vir 'n baie lekker kuier en 'n goeie paar dae se rus. Ons sal definitief weer kom oorslaap.

Dennis A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis A

Very friendly staff. Just some guests that's a little loud, but everything else was great.

Great place to stay over.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerald S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald S

Very enjoyable.

Everything worked like clockwork. Breakfasts were works of art. Swimming pool area is immaculate. We will book again.

Judy V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Awesome in alle opsigte! Sal definitief weer terugkeur.

Rhyno, sy vrou en staff het puik diens gelewer en was te alle tye baie vriendelik en behulpsaam! Die ontbyt was heerlik elke dag.

Kyle S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle S

A wonderful place to stay, great location. Nearby beaches and restaurants are fantastic.

This was a great place to stay with a fantastic hostess. Would gladly stay again. Nearby beaches and restaurants are fantastic.

Marguerite K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite K

Gerieflik en luuks.

Pragtige kamers, heerlike kos, gerieflik op hoofpad geleë, pragtige swembad.

Sean H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H

Very warm welcome and stay

Great start to our holiday in KZN. Great venue and welcoming staff.

Kenneth S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth S

Everything works!

Breakfast was outstanding.

Nondumiso M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nondumiso M

Fantastic.

I’ll be definitely coming back.

Mbuso X - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mbuso X

Great place, great room, great pool and few minutes to the sea.

Friendly and helpful staff, lovely breakfast was served.

Engela K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela K

Baie vriendelike diens, pragtig uitgelê.

Heerlike verblyf, baie vriendelike ontvang. Voel tuis en wil sommer weer gaan.

Juandre C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre C

Dit was 'n skoon en netjiese plek met baie goeie kliëntediens.

Ek het my paar dae by La Perle baie geniet. Ek sal vir seker weer daar gaan bly as ek weer in Ballito is. Hulle kliëntediens was uitstekend.

Vanaf R2 020
R2 020 R1 717
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 020
R2 020 R1 717
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 67, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5IoyNAKf3QU9lf9aL0pT3ojDd0wphTXuNUhPs2FtfUj4jvCN8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 020 nouVanaf R1 717 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 67 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.538253993771 31.219292652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang