Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Tornyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 225, La Tornyn 10, Outeniqua Strand, 1692, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

La Tornyn is 'n ruim woonstel vir tot 5 mense in Outeniqua Strand en is 100 m van die strand af geleë.

Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die moderne oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer, wat toegerus is met 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met braaigeriewe en kyk uit oor die see. Rook word nie in die woonstel toegelaat nie.

Gaste kan op die strand ontspan of swem, en in seisoen is lewensredders aan diens. Doendinge in die area sluit vlieërbranderry, walviskyk tussen Julie en Desember, of gholfspeel by die Fancourt Gholflandgoed in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir La Tornyn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 225, La Tornyn 10, Outeniqua Strand, 1692, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Tornyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 225, La Tornyn 10, Outeniqua Strand, 1692, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHeDKSdXk0aWIDAchijf1NfEWcEqCsjDE2FUsyUnK5nN1LJN4Eg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 225 Gleniqua Drive La Tornyn 10 1692 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049944444444 22.288791658812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang