Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vida Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Magda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons sal vir seker weer daar bly as ons in Colesberg kom. Netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike ontvang en alles wat ons gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Eersteklas vir oornag verblyf. Fantasties! Skoon en netjies met alles beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Well received, clean and tidy, perfect overnight stay. Well received, clean and tidy. Very quiet, which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette L
1 nag
4.6
Jan 2024

Soos bo. Net gevoel 'n lugversorger sal beter werk as die waaier wat voorsien is. Heerlik. Net oornag oppad van Mosselbaai tot Gauteng, so dit was 'n vinnige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kyle M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Short. Stay was good. The parking is a bit of a concern considering it's across from an empty field.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Gasvry. Baie vriendelike diens en 'n gerieflike kamer. Stel voor dat daar 'n deur tussen die toilet en slaapkamer moet wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cassie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Kamer is net te klein en onprakties. Kamer is skoon en netjies, kamer 3 waar ons oornag het is baie klein en daar is geen spasie om te beweeg nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Mlungisi M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Excellent customer service. Unrivaled customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
La Vida Gastehuis
Thank you so much.

Madeleine N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Uitstekende mense verhoudings, ons het baie lekker gebly! Baie dankie vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Skoon en netjiese verblyf in Colesberg! Ons was baie vriendelik ontvang! Alles was baie netjies en skoon. Die kamer is baie klein, en daar is 'n gemeenskaplike kombuisie vir koffie maak. Die stort is ruim en groot. Verder het ons lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Earl Haig-straat 22, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f47b5f0f767a377fad8bb830b1a0b446dc3848f4438aed440102874c6241e602313031e2b8feaa144477507b15c58b45c59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 22 Earl Haig Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.7313176 25.0911165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang