Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Villa Retreat

B&B
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys 63, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Villa Retreat is 'n rustige toevlugsoord in die skilderagtige Franschhoekvallei wat gaste die geleentheid gee om uit die stadsgewoel ontsnap en in die natuur te kom ontspan.

Verblyf is in 5 gastekamers met slaapplek vir 2 elk, die Stone Cottage vir 2 en die Mountain View Retreat vir 2 beskikbaar. Daar is ook 'n Pool Barn Retreat wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Al die eenhede het óf koningingrootte-beddens óf koninggrootte-beddens en elkeen het sy eie badkamer met 'n bad of 'n stort, of albei. Elke eenheid is uniek ontwerp met gehalte-afwerkings en -meubels en bied 'n asemrowende uitsig oor die omliggende vallei.

Elke eenheid sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie in en die Pool Barn Retreat beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis. Die 5 gastekamers en die Stone Cottage spog met kaggels. Gratis WiFi is beskikbaar en soggens word 'n organiese, plaasvars ontbyt bedien.

Gaste het toegang tot 'n 30 m-swembad met 'n uitsig oor die Kaapse Wynlande in die agtergrond. La Villa Retreat bied maklike toegang tot Franschhoek se lewendige kultuur, kookkuns en wêreldbekende wynlandgoedere.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Dirkie Uys 63, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys 63, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16a1945365f22c9038f5c3cd30f85e75ce02c332dcc1eb318ba2184eb4c4c94497e7905ec5587645fc38e6dfd4abee8c1ef8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 63 Dirkie Uys Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.899511 19.1164168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang