Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista Farm Stay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wesley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig. Baie lekker gebly, rustig en baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties! Wat 'n fantastiese plek! Ek gaan hierdie deel maak van my tradisie jaarliks om Chrissiesmeer te besoek en dan hier te kom bly. Alles werk mooi, is mooi, bed is amazing, slaap lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Banie & Mariska B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Ons is baie vriendelik ontvang. Dit is 'n pragtige plekkie. Ons het die aand verskriklik daar geniet en beplan om weer terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla W
1 nag
4.8
Feb 2024

Peaceful and quiet. Wish we could have stayed for another night. Perfect for bird watching and walking to the dam past the cows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Geniet die ooptes van die hoëveld in rustigheid en gerief. Ons oorslaap by La Vista was net een nag maar ons het lekker oorgeslaap. Ons is vriendelik ontvang en rondgewys. Die kamer is gerieflik met pragtige uitsig oor die veld, beeste en dam. Omdat die hoëveld gereeld koud en mistig is, was die houtstofie in die kamer 'n groot lekkerte. Alhoewel 'n ent van die teerpad, was dit die moeite werd om tot hier te ry. Bly gerus twee nagte of meer en geniet die ooptes van die veld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Nice and cozy. The accomodation was clean, nice and cosy. Will come back any time! Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag
4.8
Mrt 2023

Pragtig en rustige plaasverblyf. Ons het heerlik gekuier. Die kamer was pragtig en goed toegerus. Heerlik gebraai onder die sterre met die skape om ons. Was kos vir die siel. Daan, die vriendelike kalkoen, was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag
4.6
Jun 2023

Dit was heerlik om op die plaas te bly. Dit is bietjie uit die pad uit, maar as 'n besigheidsreisiger was dit nog heeltemal naby genoeg aan die dorp. Die grondpad is mooi, en mens kan nie met die vrede van plaasstilte vergelyk tref nie. Die kaggel was 'n onverwagte bonus, en dit was heerlik om tydens loadshedding die lig en hitte te kon behou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Karaktervol, netjies, gerieflik, aards. Vir een nag hier oorgeslaap. Lekker plaasatmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2023

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemfontein Plaas, 20 km buite Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3cd93db0b6f53e0ab54f1bb9220b555007a4098e987c319c9211b5fbe07e5d4fba8765f17e37eab61a6217dbc9858662e0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Farm Bloemfontein 20 km from Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.418225090444 30.101633833148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang