Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laaste Gift

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Laaste Gift
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Abigail W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail W

Wonderful.

Perfect location. Peaceful. Uninterrupted beach view. Would visit again.

Stephen P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

So comfortable, beautiful house. Lovely holiday.

Lots of space. Beautiful view of the sea and mountains. Nice braai facility. Good coffee shops and restaurants in the area.

John J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Gerieflik, goeie fasiliteite.

Dit was 'n wonderlike naweek, spesifiek vir die doel van ons besoek. Sonder WiFi kon ek meer uit die vriende kry.

Bradley B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley B

Best getaway for the whole family.

I took my mom, dad, and my twins with me, and it was just perfect for all of us.

Tamsin O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsin O

Relaxed family friendly home in a beautiful location.

Friendly welcome, lots of space, beautiful views.

Rone G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone G

Fantastiese huis vir groot gesinsvakansie!

Laaste Gift het 'n pragtige ligging reg by die see in doodloopstraat. Huis is netjies, goed ingerig vir 'n heerlike, gesellige verblyf vir 'n groot groep mense. Die stoepkamer is die juweel van die huis, is so heerlik sonning en die uitsig is onverbeterlik. Ons familie het elke oomblik geniet in Laaste Gift! Baie dankie, ons kom weer!

Peter B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Picturesque, safe, well-equipped.

Stunning view from the lounge. The house is well-equipped, spotlessly clean. Safe and secure.

Robin A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin A

Amazing!

Everything was beautiful. We had a lovely stay. Will definitely go again.

Roger C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger C

Dit was baie lekker, dat my ma en pa nie wil huis toe gegaan het nie.

Dits reg langs die see en baie rustig dat jy die see kan hoor, sal enige tyd weer teruggaan om vakansie daar te gaan hou.

Maryanne B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryanne B

Laaste Gift was one of the most amazing experience for my family.

On arrival we received a warm welcome. We woke up to an awesome view. Will definitely recommend to all our friends and families.

Marijke V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke V

Luister na die see.

Ons het heerlik gerus, baie dankie! Heerlik om die see die heeltyd te kon sien en te hoor. Dit het nie gereën nie, so ons kon elke aand buite braai. Baie dankie vir die brood!

Yolande G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G

Dit was wonderlik!

Ons het lekker gebly, baie dankie! Daar kan meer mense, gemaklik slaap. Ons kinders het lekker gespeel, en die grootmense was baie gemaklik. Ons het niks kort gekom nie. Baie dankie! Ligging is perfek vir 'n wegbreek!

Karen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Heerlik gekuier.

Toegang tot braai buite kan ongemaklik wees, was baie nat by die braai as gevolg van water wat nie korrek uitloop in drein nie - kan verstop wees. Die kombuis het alle breekgoed wat benodig word. Yskas en vriesgeriewe kan te klein wees vir 'n groep van 12 volwassenes.

Laaste Gift se terugvoer

Ons waardeer die terugvoer. Ons het aandag gegee aan die vriesgeriewe, wat nou voldoende sal wees. Die vleiland-effek naby die braaiplek is waarskynlik die gevolg van die loop van die rivier wat van owerheidskant verander is. Gaan kyk gerus na die afkeermuur in die rivier oorkant die Harold Porter-natuurtuin. Ons kyk na moontlike oplossings om julle volgende kuier 'n nog beter ervaring te maak.

Laaste Gift
Nadine P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine P

What a treasure of a place!

I can tell that lots of family memories have been made in this house. Unfortunately, we had bad weather, but the lookout room provided for a relaxing weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n juweel van 'n plek!

Ek weet sommer baie familie-herinneringe is al gemaak in hierdie huis. Ongelukkig het ons slegte weer gehad, maar die uitsigkamer het gesorg vir 'n ontspanne naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Erica T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica T

Was baie ongelukkig oor die netheid van die plek.

Van al die tye wat ek al by webtuisre bepreek het was ek baie ongelukkig oor die netheid van hierdie huis. Ons was seker so 'n uur in die huis toe ons 'n stink reuk kry net om te vind 'n drom vol vuil babaweggooidoeke in die onderste kamers se drom. Ook toe ons bo kom het ons gesien dat ons beddegoed nie vars was nie.

Laaste Gift se terugvoer

Beste Erica, dankie vir jou terugvoering. Ons vra om verskoning dat die huis nie na julle sin was tydens julle naweekverblyf nie. Ons het ons skoonmaak-prosedure hersien sodat dit nie weer in die toekoms gebeur nie. Groete, Jackie Brink

Laaste Gift
Elsa K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K

Heerlike ruim en gerieflike huis met pragtige uitsig.

Ons was 8 volwassenes en 2 kinders van 1 en 4. Ons het ’n heerlike tyd saam spandeer, ook veilig vir kleintjies (het net die trap afgesper). Heerlik om ook ’n skottelgoedwasser en ysmaker te kon gebruik! Meer as genoeg breekgoed, eetgery en pakplek. Pragtige uitsig. Verrassende verwelkoming met vars brood en sjokolades! Ons sal beslis weer kom.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marine-rylaan 2716, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d1493f64d4e264df69d8fa3cf96832d5bc1d7bdd7574acbc7a8ef3fe896dfab87d318ae984ae4fcaab8ecc965d81193e7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 2716 Marine Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -34.356949786666 18.925839906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang