Ladera Vista
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 22, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ladera Vista, wat berg-uitsig beteken, is teen Paarlberg geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Paarlvallei en die Drakensteinberge.
Ladera Vista bied 5 kamers in 'n rustieke, plattelandse atmosfeer wat rus vir die siel bied. Alle eenhede is toegerus met die nodige geriewe. Gaste het toegang tot die asemrowende swembad-area, sowel as 'n beskutte, gemeenskaplike braai-area.
Ladera Vista is stapafstand van verskeie geriewe af, soos 'n supermark, restaurante, kunsgalery, die historiese Strooidakkerk, 'n plaasdam, asook die beginpunt van die Paarlberg-staproete.
Ervaar Paarl se gasvryheid met uitstekende diens deur jou gashere, Etienne en Ida de Villiers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
IDA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 132
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Bergstraat 22, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Ladera Vista het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 22, Paarl, 7646, Wes-Kaap