Lagoon's Edge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 27, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lagoon's Edge is in Fisherhaven op die oewer van die Botrivier-strandmeer, net 17 km van Hermanus af en bied ruim en gerieflike kamers aan vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf word in ruim, skoon en gerieflike gastekamers aangebied. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang na 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer en swembad. Elke kamer beskik oor 'n TV, haardroër, komplimentêre toiletware en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste is welkom om van die gemeenskaplike area op die boonste verdieping gebruik te maak. Daar is 'n kombuis, 'n sitkamer met 'n ingeboude kroeg en 'n braai-area.
Gaste kan ook in die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Glen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Riverside-rylaan 27, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon's Edge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fisherhaven Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-rylaan 27, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang