Lagoonside @ 77
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anna-Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 227
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Josef O - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker rondgerits en gekuier.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Josef
Baie dankie vir jou fantastiese review. Ek waardeer dit opreg. Dit was so aangenaam om vir jou, Elmien, Mienke en Danie te ontmoet. Julle was uitstekende gaste. Baie dankie vir jul kuier en sien julle hopelik gou gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Elsie M - Sep 2024
Algehele gradering
10/10 was hartseer om gisteroggend toe ons moes vertrek, dit voel soos huis.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Elsie
Dit was so aangenaam om vir julle te verwelkom en ontmoet .... julle is stunning gaste. Baie dankie vir jul puik review .... altyd lekker as gaste ons 'huisie by die see' geniet. Sien julle weer in November.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Mario V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker! Ontspannend, veilig, netjies.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Mario
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so fantasties om jou te ontmoet en as 'n gas te hĆŖ. Dit is altyd ook so verblydend as gaste ons 'huisie by die see' geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Bertie Louw H - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Linton P - Jun 2024
Algehele gradering
Comfort, cozy, cost effective.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Linton,
Thank you for your fantastic review. It was such a pleasure to welcome you at Lagoonside@77. See you again soon.
Kind regards,
Anna-Maria
Belinda V - Mei 2024
Algehele gradering
Great location.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Belinda
Baie dankie vir jou fantastiese resensie - dit is altyd so lekker om te hoor as gaste alles geniet en lekker kuier. Ek hoop jou reis was heerlik langs die Ooskus oppad huistoe. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Juanita L - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Juanita
Baie dankie vir jou kuier. Dit was so aangenaam om jou te ontmoet. Dankie vir jou puik review. Kom kuier weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Jaco K - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is 'n baie oulike plek en naby alles.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Jaco
Baie dankie vir jou mooi review - so bly as gaste hul tyd geniet by ons huisie by die see. Dit was so lekker om jou te ontmoet en ek is bly jy het jou 33ste huweliksherdenking by ons gevier. Kom kuier gerus weer en bring volgende keer die res van die span saam en bespreek dan die groot huis.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Chantel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing, tranquil, real value for money.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Chantel
Baie dankie vir jou mooi review. Dit was so fantasties om jul te ontmoet en as gaste te kon hĆŖ. Julle is so 'n stunning couple. Kom kuier gou weer.
Ursula P - Jan 2024
Algehele gradering
It was peaceful, which is what we needed, and very neat and private.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Ursula
Baie dankie vir jou kuier. Was voorwaar aangenaam om jou te ontmoet. Baie bly jy het jou kuier geniet .... ja uit-eet is beslis ook my idee van lekker vakansie hou. Dankie vir ons mooi review. Sien jou gou-gou weer.
Gertruida S - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het meestal by ons kinders gekuier en geƫet maar het gerieflik gebly.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Liewe Gertruida
Baie dankie vir jou kuier. Jy was 'n fantastiese gas... Baie dankie vir jou mooi review... Geniet jou trip verder en sien jou weer eendag.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Christina S - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable and safe.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Christina
Baie dankie vir jou mooi resensie. Bly jy het gerieflik gebly en alles geniet - altyd vir my so lekker gewees as jy vertel het van jou stap langs die strand elke dag. Met jou lang bespreking van 12 nagte en 15% afslag, was ek bly ek het jou in die groter eenheid gesit teen dieselfde prys as eenheid 1 wat darem 'n verdere bonus van R1200 was vir jou. Dit was regtig so lekker om jou te ontmoet en te leer ken - jy was 'n stunning gas om te hĆŖ. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Louisa W - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Louisa en Leentjie
Baie dankie vir jul kuier - dit was nou voorwaar so lekker om jul te ontmoet. Bly jul het jul kuier geniet en hopelik sien ons jul spoedig weer. Baie dankie vir jul positiewe review - thanks a lot !!
Phillip H - Aug 2023
Algehele gradering
The best place to stay in Langebaan.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Thanks Howard.
Love you guys a lot.
Sakkie V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Sakkie en EsmƩ
Baie dankie vir jul kuier dit was soooo lekker om julle te ontmoet, julle was wonderlike gaste. Baie dankie vir jul fantastiese resensie altyd lekker verblydend om te hoor as gaste hul verblyf geniet. Regtig bly julle het ons 'huisie by die see' geniet. Die blomme-seisoen gaan mooi wees so kom sommer gou weer na ons.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Janet W - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable safety and security.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Janet
Baie dankie vir jou kuier en ons waardeer jou resensie opreg. Dit was so wonderlik om jou te ontmoet. Sien jou hopelik binnekort weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Ronel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Ronel
Wat 'n heerlikheid om julle as gaste te kon hĆŖ. Baie dankie vir jul review. Ons waardeer dit baie en so bly as gaste ons huisie by die see ook geniet. Die dek is voorwaar 'n pluspunt met die mooi see uitsig.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Annelie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die standmeer, lekker gebly.
Phillip H - Mrt 2023
Algehele gradering
It is an excellent accommodation.
Cornelis V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangename kuier met 'n welkome ontvangs.
Elze Z - Jan 2023
Algehele gradering
Langebaan Juweel - Onverbeterlik.
Lees meerFrancois D - Jan 2023
Algehele gradering
Beste van almal in alle opsigte.
Riaan J - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met al die benodighede om lekker te bly.
Robin K - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely home with all you might need. Close to the beach and Wi-Fi during loadshedding.
Stephan F - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier! Sterk aanbeveel!
Lees meerArthur O - Okt 2022
Algehele gradering
All we needed for our 4 night stay. Comfort and relaxation.
Domingo V - Sep 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Domingo,
Thank you, it is always such a pleasure with you as our guests. See you again soon.
Kind regards,
Anna-Maria
Stephanie M - Sep 2022
Algehele gradering
My favourite spot to stay in Langebaan.
Lees meerMonica P - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig op die see van die dak!
Marietjie V - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Madeleine A - Jul 2022
Algehele gradering
Stunning.
Simone D - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid van eienaars. Veilig. Baie goed toegerus.
Cynthia S - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
Elmarie P - Apr 2022
Algehele gradering
Ontspanne kuier met als wat jy mag nodig kry.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Elmarie
Baie dankie vir jul kuier, dit was so lekker om jul te ontmoet en te verwelkom. Julle is awesome gaste. Ek is baie bly jul het 'ons huisie by die see geniet. Sien jul hopelik gou weer. Baie dankie vir jul puik resensie.
Groetnis, Anna-Maria.
Tarryn L - Feb 2022
Algehele gradering
Noting short of spectacular! Very homely, warm, welcoming and peaceful!
Danie V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties,dit was ons beste vakansie nog.
Linda G - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Wayne T - Jan 2022
Algehele gradering
Vreugde en plesier.
Kathy B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Engela L - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike mense wat daar woon.
Annaline D - Sep 2022
Algehele gradering
A cute getaway, affordable. It was super clean and so many extras were supplied.
Abraham V - Mei 2022
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang deur Anna-Marie. Sy het ons elke dag gekontak om vas te stel of ons nog iets benodig.
Willem H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Ap V - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi en netjiese plek met gasvrye eienaar!
Jl J - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker.
Manya B - Mrt 2022
Algehele gradering
Veilige blyplek, gemaklik en naby alles in Langebaan.
Lees meerLagoonside @ 77 se terugvoer
DagsĆŖ Manya
Baie dankie vir jul kuier by ons. Hahaha ja ja ek het gedink jy gaan ietsie sĆŖ oor die muur want jy het mos gesĆŖ jy hou nie van die muur vir privaatheid nie maar jy moet onthou die gordyne het ook blockout voering wat die kamer ook donker maak vir lekker laat lĆŖ. Ek sal beslis aandag gee aan n bankie vir die tasse. In die badkamer is daar rakkies onder die wasbak maar sal kyk of ek n plan kan maak met ook n bankie iets daar. Dankie vir jou kommentaar, waardeer dit. Baie dankie vir jou review, volgende keer sit ek julle in unit 2 of 3 waar alles oop is nĆ©.
Mooi loop en sien weer.
Kobus J - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig rustig en skoon.
Ian C - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Deon G - Feb 2022
Algehele gradering
Anne-Marie is an exceptional host.
Ananda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie sentraal.
Aneen K - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxed, bliss.
Veronique C - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was vir ons baie lekker, ons sal definitief hierdie plekkie aanbeveel.
Ridiwan I - Nov 2021
Algehele gradering
It was very pleasant
Tamlynn E - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het onsself baie geniet, ons wou nie eens huistoe gaan nie. Ek sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familielede. Hou aan met die goeie diens.
Jacques V - Okt 2021
Algehele gradering
Eenheid 3 waar ons tuisgegaan het, is uitstekend toegerus en is 'n kort stappie vanaf die strand asook winkels en verskeie restaurante.
Pieter C - Okt 2021
Algehele gradering
'n Genotvolle, rustige kuiertjie binne loopafstand vanaf die see.
Juanita B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese, rustige atmosfeer. Heerlike plek. Eienaars lieflike mense.
Thomas A - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasmagories.
Malinda D - Aug 2021
Algehele gradering
Anna-Marie is baie vriendelik en hulpvaardig.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
DagsĆŖ Malinda
Baie dankie vir jul kuier, dit was so aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir ons puik review. Kom kuier gerus wees en groete vir Susan.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Adrian L - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and convenient. Adequately equipped and very hospitable management.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Dear Adrian
Thank you for your fantastic review. It was such a pleasure meeting you. Next time you must book in Unit 3 which is a spacious unit with 3 bedrooms, a big open plan kitchen lounge with an indoor braai. Quite a few clients prefer the smaller units 1 and 2 which is also a more budget price for the on-the-go exploring tourist.
Thank you for your stay and see you again soon.
Kind Regards
Anna-Maria
Anneline B - Aug 2021
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Johan O - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike Weskus-gasvryheid.
Ebrahim A - Mei 2021
Algehele gradering
Very nice.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goodday Ebrahim
Thank you for your fantastic review. Was such a pleasure to meet you and your family. See you again in the near future.
Kind Regards
Anna-Maria
Gert S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese, ontspanne plek.
Denise Margeret S - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik gebly, sal beslis weer bespreek by Lagoonside, alles isnetjies en skoon, pragtig. Ons wou nie huis toe kom nie!
Tinus S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies, goed toegerus, eienaar besonder hulpvaardig en gasvry.
Johnny K - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, luukse plek met baie spasie.
Roland D - Mrt 2021
Algehele gradering
Stresvrye, rustige vakansieverblyf.
Marie M - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende ervaring. Beste stort. Alle info relevant, duidelik, vanaf padaanwysing, foonnommer van dienste en gereelde bedagsame kommunikasie.
Elton S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, lekker sentraal geleƫ.
Abdul T - Nov 2020
Algehele gradering
Thanks to Anna-Maria.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Abdul
Baie dankie vir jul kuier. Dit was aangenaam om jul te ontmoet. Dankie vir jou puik resensie. Sien jul weer iewers in 2021.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Lucius V - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Lucius
Baie dankie vir jou besoek aan ons. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou fantastiese resensie - ek waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Kobus V - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik, kon nie vir beter huisvesting en vriendelikheid gevra het nie. Annamarie by wooneenheid is wonderlik.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Kobus
Baie dankie vir jul kuier. Julle was fantastiese gaste. Baie dankie vir jul puik resesensie, ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Madelein M - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekenden lekker rustig
Louise S - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Stephanie M - Sep 2020
Algehele gradering
A warm and friendly welcome to comfortable accommodation with a gorgeous view.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Stephanie,
Thank you for your stay, it was fantastic to see you again. Thank you for your awesome review, I do appreciate it. See you again soon.
Kind regards,
Anna-Maria
Ann U - Sep 2020
Algehele gradering
Die plek het regtig alles wat jy nodig het en is uitstekend vir 'n enkel persoon, alhoewel dit slaapplek bied vir 2 persone.
Dina C - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Rachell H - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
DagsĆŖ Rachall,
Was so lekker om julle weer te sien. Altyd n plesier om jul te ontvang .... Julle is fantastiese gaste. Baie dankie vir julle kuier en puik review. Mooi loop en sien weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Ian K - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend. Net die lugversorging sou dit baie beter gemaak.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Ian,
Baie dankie vir jou puik resensie. Ja n lugversorging is altyd n groot bederf, gelukkig is daar groot sterk waaiers wat verkoel. Dit was lekker om jou te ontmoet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Lynette K - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gerieflik geleƫ en gasvrou/eienares baie vriendelik en behulpsaam.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Lynette,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, waardeer dit baie. Dit was lekker om jul te ontmoet. Ons laat weet altyd ons gaste lank voor die tyd as daar beurtkrag is, goeie idee van jou, miskien kan n 'flask' ook dinge vergemaklik. Gelukkig op hierdie stadium is die kragonderbrekings darem nie so vreeslik lank nie. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Corrie B - Jan 2020
Algehele gradering
Lagoon77 Weskus is tops.
Tossie M - Okt 2020
Algehele gradering
Mooi en netjiese vakansie plekkie
Lagoonside @ 77 se terugvoer
DagsĆŖ Tossie
Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Dit was aangenaam om vir jou en jou seun te ontmoet. Ek is baie bly die wi-fi het goed gewerk. Kom kuier gerus weer - dan sal ons beslis 'n kuiertjie op die dek inwerk. Baie dankie vir jou resensie.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Brandon O - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect weekend getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte naweekwegbreek.
Fantasties en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Brandon,
Thank you for your review was a pleasure meeting you. Come again soon.
Kind regards,
Anna-Maria
Dominique W - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Dominique en Jenny
Baie dankie vir jul kuier - dit was aangenaam om jul te ontmoet. Baie dankie vir jul resensie - waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Vic M - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Vic
Baie dankie vir jul kuier en oorbly hier by ons. Dankie vir jou terugvoering.
Julle is fantastiese gaste en dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ek hoop jul maak nog so 'n vinnige kuier voordat jul emigreer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Estelle M - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese naweek gehad.
Dorothy V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastic owners, beautiful place.
Linda L - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Linda,
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was so lekker om jou te ontmoet.
Ek wag vir jul volgende, langer kuier.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Sanet V - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Xmolelewa X - Okt 2019
Algehele gradering
Very welcoming.
Jacquee H - Sep 2019
Algehele gradering
The beauty, peace and tranquillity is perfect.
Marissa B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Mariette M - Aug 2019
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en netjies.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Mariette
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons is baie bly julle het heerlik gekuier en die dek geniet met sy mooi uitsig oor die see. Kom kuier gou weer, julle is stunning gaste.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Azraa H - Aug 2019
Algehele gradering
The best hospitality I have ever seen.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Dear Grant and Azra,
Thank you for your fantastic review, for us so wonderful if people enjoy Lagoonside@77 . Thank you for your stay and see you 2 soon again, you were awesome guests!
Kind Regards
Anna-Maria
Carol E - Aug 2019
Algehele gradering
Very nice place, will definitely recommend.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Carol,
Baie dankie vir jul puik resensie.
Julle was fantastiese gaste en baie dankie dat jul alles so verskriklik netjies gelos het! Dit was aangenaam om jul te ontmoet en Desember verwelkom ek weer jou dogter met haar gesin.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Annette V - Jul 2019
Algehele gradering
Rustige naweek.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Annette
Baie dankie vir jul kuier, julle is asemrowende gaste. Jul mooi foto wat jul geneem het daar op die dek toe jul gebraai het, gaan ek beslis gebruik. Baie dankie vir jul puik resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Neels S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam gevind met die beste geriewe.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
DagsĆŖ Neels
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg. Baie dankie vir jul kuier, julle is fantastiese gaste. Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Marlee M - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was een baie genotvolle ondervinding om daar te bly.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Marlee,
Baie dankie vir jul kuier by ons dit was so lekker om jul te ontmoet en te verwelkom. So bly jy het jou dogter bederf met haar verjaarsdag by Lagoonside@77. Kom kuier weer, julle is fantastiese gaste. Baie dankie vir ons puik resensie!
Vriendelike groete
Anna-Maria
Steve D - Feb 2019
Algehele gradering
A new experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Nuwe ervaring.
Ons het 'n baie vinnige en besige besoek aan Langebaan gebring. Dit was die eerste keer wat ons aan die Weskus was. Het dit baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Good day Steve
Thank you for your fantastic review, we appreciate! Looking forward to your next visit, this time much longer.
Kind Regards
Anna-Maria
Charmaine B - Feb 2019
Algehele gradering
What amazing place and amazing hosts, I love this lady so much.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n wonderlike plek en wonderlike gashere, ek is so lief vir hierdie dame.
Wat 'n wonderlike plek en wonderlike gastehuis, ek het 'n wonderlike tyd gehad en ek was baie hartseer om die gastehuis te verlaat. Wat 'n wonderlike persoon wat ek ontmoet het en ek sal nooit vir Anne-Marie vergeet nie, baie dankie vir jou verwelkoming, ek voel asof ek haar baie lank ken, ek sal terugkom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Charmaine
Baie dankie vir jou puik resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is so bly julle het by ons gebly en so ook jul wittebrood by ons gevier. Die seilbootjie wat ons as geskenk van julle gekry het, staan in jul 'honeymoon suite' en sal altyd 'n spesiale plekkie by Lagoonside@77 hĆŖ. Ek sien uit na jul volgende kuier, julle is 'n oulike paartjie.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Carina A - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike en bekostigbare verblyf!
Sarel B - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie ligging met fantastiese geriewe en smaakvolle meubelering.
Trudie B - Aug 2019
Algehele gradering
Loopafstand na strand.
James V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en baie goed toegerus.
Piet S - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat nodig was vir my was in plek.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Liewe Piet en Elize
Baie dankie vir jul kuier en jul mooi review. Ek is bly ek het jul in Eenheid 2 (die groter meer luukse eenheid) in plaas Eenheid 1 (kleiner kamer) soos jul aanvanklik bespreek het ingesit want as mens so ver reis soos julle het mens daardie meer spasie nodig. Groot plesier wat betref die wasgoed. Kom kuier gerus weer. Julle was wonderlike gaste en was lekker om jul te ontmoet.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Barend P - Feb 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Barend,
Baie dankie vir jou kuier hier by ons. Al ons gaste ontvang ons persoonlik soos ook met jou en met ontvangs het ons ook vir jou gesĆŖ as iets hinder om dadelik vir ons te laat weet. Ons sou onmiddellik gehelp het. Wat betref ons lieflike Weskus wind op die dek, ons het 'n hoogtebeperking en mag geen windskerm daar sit nie daarom het ons ook vir jou gewys waar jy meer beskut kon braai. Wat betref die klein wasbakkie is dit ook uiteengesit op die webtuiste wat elke kamer het sodat die gaste volgens hul behoeftes kan bespreek. Alle eenhede is selfsorg eenhede en as gaste langer as 5 nagte bly vra ons hulle of ons weer hul kamer kan diens. Ek het ook gedurende jou verblyf vir jou gewhatsapp om te hoor of alles nog reg is. Volgende keer moet jy liewers in Eenheid 3 bespreek wat 'n groot dubbel opwasbak het asook 'n binnebraai. Hoop jy kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Marlene En Danie V - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend, hier sal ek week kuier.
Karen C - Des 2018
Algehele gradering
Very neat and clean. Close walk to beach.
Rachell H - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Martin V - Okt 2018
Algehele gradering
Absolute rustigheid.
Eben B - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en netjies.
Rubin A - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties en lekker.
Mark S - Aug 2018
Algehele gradering
Perfek.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Mark,
Baie dankie vir jul kuier en fantastiese resensie. Ek hoop daar is volgende keer meer sonskyn vir jou en Johan se golf. Julle was wonderlike gaste, sien jul binnekort weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Spike E - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Spike,
Baie dankie vir jul kuier en die fantastiese resensie. Dit was so lekker om jul te ontmoet, julle was awesome gaste. Ek is ook bly julle het jul pakkie ontvang wat julle vergeet het. Sien jul volgende blomme seisoen weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Adri S - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Adri en Pat,
Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Dit was so lekker om julle 2 te ontmoet julle was wonderlike gaste. Ek is bly julle het al die Lagoonside@77 geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Danico P - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut tops.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Danico en Sandra,
Baie dankie vir jul fantastiese resensie - ek waardeer dit baie. Baie dankie vir jul kuier - altyd so lekker as gaste ons 'huisie by die see' so kan geniet. Dit was net so lekker om jul te ontmoet - julle is awesome gaste!!!!! Kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Liesl H - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties! Luilekker naweek.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Liesl,
Baie dankie vir jul bespreking en kuier by ons. Ons is bly jou man se 50ste verjaarsdag saam met jul kinders het jul by ons gevier. Baie dankie vir jul fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier weer, julle was wonderlike gaste.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Janine P - Mei 2018
Algehele gradering
Asemrowend, rustig verby. Love die plekkie.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Christelle
Baie dankie vir jul bespreking hier by ons. Julle was fantastiese gaste. Baie dankie vir ons puik resensie, ons hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Fred J - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Fred,
Baie dankie vir jou oorbly by Lagoonside@77 en die fantastiese resensie. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Frederik V - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeie dag Fc
Baie dankie vir julle kuier, dit was fantasties om jul te ontmoet. Fc wat betref die 2-plaat stofie - volgende keer moet jul in Unit 3 bespreek wat 'n ten volle toegeruste kombuis het met 'n stoof, groot dubbeldeur yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser asook 'n heerlike binne-braai. Baie dankie vir jul positiewe resensie asook jul spesiale briefie in ons Gaste-Boodskap boek. Julle was wonderlike gaste, sien gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Jean M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker gebly was so huislik!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Jean,
Baie dankie vir jul pragtige resensie en vir jul kuier by Lagoonside@77, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier gerus gou weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Stefan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly kan dit vir seker aanbeveel.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Stefan
Baie dankie vir jul kuier by Lagoonside@77. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit. Kom kuier gerus wees.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Enno B - Mrt 2018
Algehele gradering
Very nice place to stay.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Enno,
Thank you for your stay with us, it was so nice to meet you. You were awesome guests, and we hope to see you in 2019 for your next holiday season of kite-surfing.
Kind regards,
Anna-Maria
Belinda M - Mrt 2018
Algehele gradering
Was fantasties!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Belinda
Baie dankie vir jul kuier hier by ons, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Aletta H - Mrt 2018
Algehele gradering
Was aangenaam verras.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Aletta
Baie dankie vir jul kuier hier by ons, dit was aangenaam om jul te ontmoet. My plesier om ekstra huisvesting vir jul dogter te verskaf, julle is fantastiese gaste. Baie dankie vir ons mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Susan T - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeie dag Susan
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit is altyd so lekker om te hoor as mense al die ekstra bederf, en ons plekkie geniet. Dit was aangenaam om julle te ontmoet, julle was fantastiese gaste. Ons wag vir jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Maria Anna W - Jan 2018
Algehele gradering
Nice place to stay.
Jaremy V - Jan 2018
Algehele gradering
Eksoties.
Jacobus Leslie J - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Hanneli Z - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Hanneli,
Baie dankie vir jul kuier hier by Lagoonside@77 in Langebaan en ook vir ons goeie resensie. Terloops ek het glad nie hier in Langebaaan 'n buite-seisoen nie - Augustus en Sept is eintlik ons hoƫ seisoen met al die pragtige blomme om ons en my pryse is altyd dieselfde behalwe vir Desember en Januarie. Ek is bly jul het jul motorfiets byeenkoms baie geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Carl P - Aug 2018
Algehele gradering
Lagoonside@77 bied alles wat jy vir 'n kort verblyf, soos 'n naweek, nodig het.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Carl,
Baie dankie vir jou kuier en vir ons goeie resensie. Ons gee gewoonlik die alarm ook by as daar nie ander gaste is nie, maar gelukkig met die Trelllidore asook diefwering en veilige parkering agter geslote remote hekke, voel die meeste gaste altyd veilig.
Kom kuier gerus weer en alle sterkte met jou navorsing vir jou M.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Veranay J - Mei 2018
Algehele gradering
Relaxing and love the view on porch.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend en hou van die uitsig op stoep.
Die verwelkoming was so warm en oorweldigend, het tuis gevoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Veraney
Baie dankie vir jou bespreking hier by ons vir Natasha en Henry. Dit was so aangenaam om hul te ontmoet, hulle is fantastiese gaste. Baie dankie vir ons pragtige resensie, ons hoop om hulle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Semantha D - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Semantha
Baie dankie vir jul review, ek waardeer dit. Dit was baie lekker om jul te ontmoet en ek is bly jul kon die heerlike rustigheid van Lagoonside@77 geniet. Ek is ook by dat julle die 30% flash deal kon gekry het van Lagoonside@77. Kom kuier gerus weer, julle is awesome gaste.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Carol B - Jan 2018
Algehele gradering
Sielsverrykend.
Anton F - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Carl R - Des 2017
Algehele gradering
Amazing destination.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Carl,
Baie dankie vir jou kuier, dit was heerlik om jou te ontmoet! Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Sien jou spoedig weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Emile T - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese huis in ideale ligging met 'n skitterende uitsig!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Emile en Janlie,
Baie danie vir jul kuier by Lagoonside@77. Ons is baie bly julle het jul kuier geniet en dit was voorwaar aangenaam om so 'n oulike jong klomp mense te ontmoet. Hoop ons sien jul gou-gou weer vir jul volgende kuier en gholf-toernooi.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Stephanie M - Nov 2017
Algehele gradering
Perfect accommodation just a short walk from the beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte akkommodasie net 'n klein entjie se stap van die strand af.
Die eenheid is netjies en skoon en modern. Met alles wat mens nodig het en meer. Die boonste dek is perfek vir 'n glas wyn wanneer die son sak. Twee minute se stap vanaf Langebaan se pragtige strand. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer kom kuier!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Dear Stephanie and Leon,
Thank you for your fantastic review, we do appreciate it very much. Thank you for your visit, we hope your next stay will be longer. You were wonderful guests and we are glad you enjoyed Lagoonside@77 as well as being near the beach.
Kind regards,
Anna-Maria
Quentin L - Okt 2017
Algehele gradering
"Stunning", baie gerieflk.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Betste Quentin,
Baie dankie vir jou kuier by Lagoonside@77. Ons waardeer jou fantastiese review opreg. Dit was baie lekker om jou te ontmoet. Sterkte en voorspoed met al jou nuwe ondernemings wat in wording is.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Linda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Linda en Schalk
Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Julle is stunning gaste en dit was so lekker om jul te ontmoet. Baie dankie vir jul positiewe review. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Sarie S - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties. Sal nie huiwer om weer soontoe te gaan nie.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Sarie
Baie dankie vir ons fantastiese resensie. Dit was so lekker om vir jou, jou dogter en kleinseun te ontmoet. Ek is baie bly julle het jul Weskus-kuier geniet. Kom kuier gerus weer. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Rika T - Sep 2017
Algehele gradering
Dit is die wonderlikste plekkie om te bly.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Rika
Baie dankie vir jul kuier hier by Lagoonside@77. Baie dankie vir jul pragtige resensie ons waardeer dit opreg. Sien jul iewers in November weer. Julle was awesome gaste.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Mike H - Sep 2017
Algehele gradering
Wow! Ek is laas as 10 jarige so bederf deur my ouma.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Mike
Baie dankie vir jul kuier. Julle was fantastiese gaste. Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Aletta V - Sep 2017
Algehele gradering
Beste in die weste ...
Lees meerLagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Lettie
Baie dankie vir jul kuier hier by Lagoonside@77. Dit was lekker om jul te ontmoet, julle was wonderlike gaste. Baie dankie vir die fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer hier by ons.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Reginald M - Aug 2017
Algehele gradering
Ontspannend, rustig en baie strategies.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Reginald en Jenny,
Baie dankie vir jul kuier by Lagoonside@77. Julle is wonderlike gaste. Baie dankie vir jul mooi review - ons waardeer dit opreg!! Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Hannelie S - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Hannelie
Dit was dit nou lekker om jou te ontmoet en klein Hanro is so pragtig en 'n vriendelike ou seuntjie. Baie dankie vir jul kuier en jou fantastiese resensie. Ek waardeer dit baie. Julle was asemrowende gaste. Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Wikje S - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeie dag Wikje
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons waardeer dit baie. Dit was lekker om jou te ontmoet en ons is bly jy het die Beach Cottage Unit 3 baie geniet. Kom maak weer 'n draai as jy jou rus kans nodig het.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Heinri G - Jun 2017
Algehele gradering
Very nice place close to the beach and restaurants.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek naby die strand en restaurante.
Ek sal diĆ© eenheid aanbeveel vir enigiemand wat 'n plek soek wat goed geleĆ« en skoon is, en wat alles bevat wat jy sal verwag van 'n eenheid! Baie naby alles wat jy sou wou hĆŖ en pragtige see-uitsig vanaf die goed toegeruste braai-area bo-op die eenheid waar ons gebly het. Jy kan enige tyd op die gashere se knoppie druk. Hulle was so vriendelik en het ons uitgehelp met als wat ons nodig gehad het!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Good Day Heinri,
Thank you for your fantastic review we appreciate it very much! Thank you for your visit you were awesome guests hope to see you again.
Kind Regards
Anna-Maria
Coenie V - Jun 2017
Algehele gradering
Volledig toegerus, beste ooit.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Liewe Coenie, baie dankie vir jul fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg. Baie bly julle het lekker gekuier en ons hoop om jul spoedig weer hier in die Weskus te sien. Vriendelike groete, Anna-Maria.
Jacibus Petrus E - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Liewe Tabbie en Hannelie
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om jul te ontmoet. Ek gaan beslis in die toekoms by jul aanklop as toergidse, want julle het omtrent ons Weskus wyd verken. Julle was fantastiese gaste. Kom kuier gerus weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Sharon R - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Liewe Sharon en Hendrik
Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Waardeer dit opreg, julle was wonderlike gaste. Dankie vir jul kuier, bly julle het jul herdenking by ons gevier. Kom kuier gou weer en bring dan jul kinders ook saam.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Christian R - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Christiaan en Eilene
Baie dankie vir jul kuier, was so lekker om jul te ontmoet. Baie dankie vir jul mooi resensie, so bly julle het jul kuier geniet. Julle is awesome gaste. Hoop ons sien jul gou weer!
Vriendelike groete
Anna-Maria
Tinus D - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker ou Weskus.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Liewe Tinus en Anita
Baie dankie vir julle wonderlike resensie, ons waardeer dit baie. Ons is bly julle het die Beach Cottage baie geniet. Ek dink volgende keer gaan ek jul nommer vir my gaste gee want julle het omtrent Langebaan se restaurante verken. Julle is fantastiese gaste en kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Ebeth M - Apr 2017
Algehele gradering
Very good, clean and efficient room with a lovely shower.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Ebeth,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is baie bly jy het lekker gekuier en dat jy dit geniet het. Ek sal vir jou volgende keer 'n ekstra stel handdoeke bysit. Ek is net spyt jy het nie gesĆŖ wat jou behoefte is nie want ek het altyd genoeg in voorraad beskikbaar.
Sien jou gou weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Albertus D - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend ingerig vir 'n selfsorg-reisiger.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Baie dankie Albie vir jou fantastiese resensie en jou kuier. Altyd baie aangenaam om 'n ou Weskusser te ontvang. Sterkte vir hierdie komende kwartaal en kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Elmarie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Dennis en Elmari,
Baie, baie dankie vir jul fantastiese resensie, ons waardeer dit baie. Ons is bly julle het jul kuier by Lagoonside@77 geniet. Julle is wonderlike gaste! Hopelik sien ons julle gou weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Sonnette V - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasmagories lekker!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi William en Liezel
Baie dankie vir jul kuier hier by Lagoonside@77. Ek is bly julle het Unit 3 Beach Cottage so geniet. Dit is die eerste keer dat gaste nie die binne braai benut het nie, maar altwee buite braaie, love dit! Baie dankie vir jul fantastiese resensie - kom kuier gou weer en bring dan jul dogtertjie saam.
Sonnette baie dankie dat jy vir Liezel en William by ons bespreek het.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Frik V - Des 2017
Algehele gradering
Aangename plek naby alles.
Stia S - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig vriendelike, behulpsame ontvangs en verblyf.
Roland D - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir jou geld.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Ronald
Baie dankie vir jul kuier hier by Lagoonside@77. Dit was baie lekker om jul te ontvang en te ontmoet. Baie dankie vir jul positiewe resensie ons waardeer dit opreg. Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Wilma S - Aug 2017
Algehele gradering
Was baie rustig en gerieflik.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Wilma en Gerrit
Baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer dit baie. Baie dankie vir jul kuier hier by Lagoonside@77. Julle was wonderlike gaste. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Gerrit S - Aug 2017
Algehele gradering
Was heerlik.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Gerrit,
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Bly jy het lekker gekuier sien jou weer!
Vriendelike groete
Anna-Maria
Jeanne F - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik skoon en netjies en baie gasvrye ontvangs en diens.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Baie dankie Jeanne Marie vir jou mooi review en jul kuier!!! Baie bly julle het jul kuier geniet en ook dat jul legkaart voltooi is. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Gideon V - Feb 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in die mooi en goed ingerigte woonstelletjie.
Lees meerLagoonside @ 77 se terugvoer
Liewe Lynette
Baie dankie vir jul mooi resensie - dit was lekker om jul te ontmoet - julle is awesome gaste! Kom kuier weer en volgende keer vir baie langer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Suzette W - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Gerhard
Baie dankie vir jul kuier - dit was lekker om jul te verwelkom en te ontmoet.
Ek is bly julle het dit geniet by Lagoonside@77. Ek hoop jul seun kom bly ook saam met jul met sy volgende krieket hier aan die Weskus.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Soraya B - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was presies die regte plek om ons huwelik te vier.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Soraya
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Ons is baie bly julle het dit baie geniet en voel bevoorreg dat jul jul 22ste huweliksherdenking by ons gevier het - baie dankie! Ons wag vir jul kuier met jul 23te!
Vriendelike groete
Anna-Maria
Schalk P - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en vriendelike gasvrou.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeie dag Schalk en Mary-Ann
Baie dankie vir jul kuier. Ek is bly julle het Lagoonside@77 geniet asook vir Langebaan behoorlik verken. Baie dankie vir jul positiewe resensie - julle is fantastiese gaste. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Johan P - Sep 2017
Algehele gradering
Voortreflik.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Erna,
Baie dankie vir jul kuier by Lagoonside@77. Julle was wonderlike gaste en heerlik om jul te ontmoet. Baie dankie vir jul positiewe resensie. Kom kuier gerus weer wanneer jul na die Weskus kom.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Pieter G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjiese huis en uitstekende diens.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Baie dankie Pieter en Hillary vir jul fantastiese review. Ek is bly ek het jul liewers in die Beach Cottage ingesit vir jul 21 dag verblyf .... darem net meer spasie en ook gerieflik om saam met jul kinders en kleinkinders te kuier. Julle is wonderlike gaste gewees. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Alrene B - Des 2017
Algehele gradering
It was good.
Leonie V - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker gemaklik, rustig en veilig, naby strand. Ons is baie welkom laat voel vandat ons aangekom het tot ons huis toe moes gaan.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Liewe Leonie
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ek is baie bly jy en Simone het jul kuier geniet. 'n Ma en dogter kuier is altyd spesiaal.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Marc U - Des 2016
Algehele gradering
Amazing!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Marc
Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Ons is bly julle het jul kuier by ons geniet. Julle is altyd welkom, sien jul gou weer.
Vriendelike Groete
Anna-Maria
Bernedette F - Nov 2016
Algehele gradering
Ons verblyf by Lagoonside was amazing.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Bernedette
Baie dankie vir jul kuier by ons. Bly julle het die dek met see-uitsig baie geniet asook jul bederfies in die kamer. Baie dankie vir jul mooi review. Sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Lauretta S - Okt 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Stefania L - Sep 2016
Algehele gradering
A little jewel!
Cailin H - Sep 2016
Algehele gradering
Moderne, smaakvolle, gerieflike akkommodasie - die eienaars se aandag aan detail is besonders asook die gemaklike kommunikasie van begin tot einde!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Cailin en Schalk
Baie dankie Cailin, ek is baie bly julle het jul kuier geniet. Dit was aangenaam om vir jou, Schalk en jul dogter te ontmoet. Sien jul gou weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Deon B - Aug 2016
Algehele gradering
Die beste verblyf nog ooit vir ons!
Lees meerSandra L - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig en 3 minute van die see af met alles wat mens nodig het om te ontspan en te 'recharge'.
Lees meerAnnemie L - Apr 2016
Algehele gradering
Anna-Maria en Johan is 'n fantastiese gasvrou en -heer! Ons baie tuis laat voel.
Marlize V - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties!
John A - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker!
Veronica S - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Lees meerPaul J - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ons het ons tydjie daar baie geniet.
Sean G - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tydjie gehad in hierdie eenheid.
Lees meerAndre' E - Feb 2016
Algehele gradering
Gasvry, netjies, sentraal geleƫ en moeitelose verblyf.
Johannes B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met al die nodige geriewe in plek.
Gerhardus D - Jan 2016
Algehele gradering
Juweel teen die Weskus.
Lees meerMaryna L - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlik,skoon, gerieflik en bederf deur eienaar. Weereens skoon en netjies.
Rina T - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n fees.
Marinda V - Apr 2016
Algehele gradering
Mooi en baie setraal geleƫ.
Lelani P - Feb 2016
Algehele gradering
Friendly welcome to make you feel right at home!
Neels V - Feb 2016
Algehele gradering
Baie gasvry en ontspanne.
Pauline C - Jan 2016
Algehele gradering
Lovely accommodation in central location.
Gcobani M - Des 2016
Algehele gradering
Excellent customer service
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Gcobani,
Thank you for your kind review and your stay with us. I am so glad your trip back was a bit quicker than you detour trip to Langebaan.
See you again soon.
Kind regards,
Anna-Maria
Low B - Mei 2016
Algehele gradering
Het 100% aan ons behoeftes voldoen.
Hennie D - Apr 2016
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier!
MarlƩ K - Apr 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Lees meerJulius K - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon, maar kombuis baie beknop.
Ida D - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerHelen S - Sep 2016
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Jan B - Aug 2016
Algehele gradering
Kon beter plek gesoek het.
Lees meerLagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Jan,
Baie dankie dat jy my sĆŖ van die een matras - geen ander gas het nog gekla daaroor nie. Ek trek self die beddens oor en kon geen fout vind nie, maar sal dit weer ondersoek. Op ons beskrywing by LekkeSlaap, beskryf ons juis duidelik wat in die eenhede is sodat gaste kan beplan volgens hulle behoeftes. Jy sou uit die webtuiste en ook met jou aankoms gemerk het dat daar 'n kroegyskassie is en ook dat daar geen tweeplaatstofie is nie, maar wel 'n braaipan en mikrogolf asook braai geriewe. Potte en panne sou dus geen doel dien nie. Alle gaste was nog tot dusver baie tevrede dat hulle op die perseel op die gras veilig agter 'n geslote hek kon parkeer naby hul eenhede.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Pine P - Sep 2016
Algehele gradering
Clean, value for money.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Pine
Baie dankie vir jou resensie. Ek kan jou verseker almal is Hoofstraat is ongelukkig met al die verkeer, maar ons almal is ook terselfdertyd so dankbaar dat Langebaan se paaie opgegradeer word, dus wag ons geduldig en trotseer al die verkeer met grasie. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Martie O - Des 2015
Algehele gradering
Die regte rusplek vir iemand wat rus in 'n veilige en netjiese plek soek en met respek en na waarde behandel word.
Lees meerHerman V - Nov 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer naby aan strand en restaurante.
Theo B - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was baie opwindend rustig en die diens is uitstekend.
Alex J - Aug 2015
Algehele gradering
Uiters netjiese wooneenheid!
Elfrieda B - Jul 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
James A - Jul 2015
Algehele gradering
It is an awesome getaway for all and very well kept with everything you need.
Annika A - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Laetitia M - Jun 2015
Algehele gradering
Cosy and comfortable. Very friendly welcome.
Mariana S - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het die verblyf vreeslik geniet!
Nadfine J - Apr 2015
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Elsabe G - Mrt 2015
Algehele gradering
Stunning place!
Nita M - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was wonderlik gewees!
Hanti E - Mrt 2015
Algehele gradering
Geen klagtes nie!
Marinda D - Feb 2015
Algehele gradering
Baie netjies en keurig.
Anelia M - Feb 2015
Algehele gradering
Awesome!
Louise L - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Huw P - Sep 2015
Algehele gradering
A tight fit for 2 but otherwise fine.
Jassie V - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleƫ.
Ramona K - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik gewees om met vriendelike mense te kon besigheid doen.
Jeanine D - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Jeanine
Baie dankie vir jou kommentaar - ek sal dadelik werk maak daarvan om 'n kopstuk te laat maak en ook sommer 'n groot kontinentale kussing op die bed te sit, net vir ingeval. Dankie vir jul kuier - dit was so lekker om julle hier by Lagoonside@77 te kon hĆŖ.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Estelle H - Aug 2015
Algehele gradering
Netjies, modern en baie gasvry! Sal dit beslis aanbeveel.
Pieter R - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike plek naby alles in Langebaan.
Mattie L - Des 2014
Algehele gradering
Skoon en netjiese eenheid naby die lagoon.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 77, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang