Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna Grove 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remembrance-laan 45, Eenheid 15 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna Grove 15 bied pragtige selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks met strandmeer-uitsigte in Knysna, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige vakansiehuis.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die sonkamer is ingerig met 'n etenstafel en lei na 'n balkon wat met buitemeubels, 'n braai en uitsigte oor die strandmeer ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n omskakelaar vir kragonderbrekings, direkte toegang tot die jetty en die water, en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike winkels, restaurante, Knysna-seiljagklub en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Izak Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Remembrance-laan 45, Eenheid 15 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laguna Grove 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remembrance-laan 45, Eenheid 15 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa25424c2292b4da89b1b3fbe690ffb7b84f6dc5c4aa24284e2fb9d581940d8820ec5fcb5745501650ecd7e72d89360ef13b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 45 Remembrance Avenue Unit 15 Laguna Grove Apartments 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0400387 23.0421771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang