Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laguna La Crete 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel op die grondvloer bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Daar is lugversorging in die hoofslaapkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak op 'n stoep met gasbraaigeriewe oop. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.

Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre en restaurante en naby ander geriewe aan die Suidkus.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Laguna La Crete 10
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf42cc04f69275fe894b83f3afcd84366729f34346a478319e42cbfb1df1e4e0f5852c5bbda62c98b6513ec2aecbfe1db3886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.836488831296 30.393558547533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang