Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 15

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Hugo P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Ligging en grootte van eenheid is goed. Beddens en eenheid is oud en benodig opgradering teen die prys. Alhoewel ons lekker gebly het in die eenheid, is die grooste klagte die beddens. Die hoofslaapkamerbed is heeltemal gedaan, wat 'n deeglike nagrus onmoontlik gemaak het. Sodoende so dat my vrou 'n fisio moes sien op ons tuiskoms. Verder is die eenheid maar baie outdated en benodig opgradering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Magnus D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Familie het dit baie geniet. Mooi uitsig en als was skoon, gasbraai was 'n plus, diepvries se rakke was nie reg nie en die broodrooster werk nie goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

Lovely view and tidy and neat unit. We had a lovely stay and enjoyed the unit we got this year. Would definitely book this again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA799c66d06e214cc787a21c5c1c159ba04d5d3486ff7e1b1f29cbf677bcff48de19bb71af58881c357c96819fbfea5b21ff78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.836574095315 30.39361179065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang