Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 206

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Jene V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Die woonstel is baie netjies. Sal enige tyd weer soontoe wil gaan. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Louis F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Ons blyplek was goed geleë vir al die plekke wat ons wou besoek, maar wou eerder nader aan die strand gewees het. Ons sou graag 'n skoonmaker wou gehad het om te help met die skoonmaak van die vloere en die badkamers aangesien die skoonmaakgoedere in die skoonmaakkas nie alles in gehad het nie. Kinders het gekla oor die beddens nie lekker geslaap het nie en die vrieskas was te klein vir al ons gevriesde goed. Verder was als in plek, die dekor van die plekkie was baie mooi. Oor die algemeen het ons 'n baie lekker vakansie gehad. Sal volgende keer nader aan die lagoon wil bly op die grondvloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard F
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Apr 2024

Horrible. I was offered a different and dirty unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

André B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Fantasties. Vriendelike staf en 'n pragtige kompleks: netjies, skoon, baie goed onderhou.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker plek. Baie skoon, netjies, vriendelike wagte by die hek en die plek word kort-kort gepatrolleer. Baie stil en rustige plek. Sal beslis weer soontoe gaan en aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Rustige kompleks met 'n wonderlike uitsig. Ons het besonder lekker gebly en vakansie gehou by Laguna La Crete. 'n Ruim woonstel met alles wat jy nodig het. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey Laan 5, Laguna La Crete-kompleks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5588bcb71a5758f2fb00fa71a8d818f77f4fa879252ef444d732c59dada0c67f34725c917b918445a932e2529868ee1c31fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 5 Selvey Avenue Laguna La Crete complex 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.8362875 30.3934793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang