Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 71

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
2.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Tanja B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Lekker vakansie met so bietjie uitdagings. Die uitsig van die eenheid af is pragtig! Die eenheid is heel ok, maar ek sal aanbeveel dat hulle nuwe linne kry. Duvets is uitgewas en gordyne is op plekke geskeur. Met nuwe linne sal die plekkie baie beter wees! Dis baie jammer dat die strand nie meer toegaanbaar is van die kompleks af nie. Dit was nog altyd een van die groot redes waarom ons gereeld na die kompleks toe gegaan het, maar die see het verander en jy kan nie meer oor loop nie. (Ek weet dit is nie die eienaar se skuld nie). Die riool in die water daar raak ook erg, en het almal siek gemaak. So ons het maar elke dag Lucien strand toe gery. Andersins het ons baie lekker gebly en die vakansie terdee geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joey A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2021

Ongelukkig sal ek persoonlik nie weer die spesifieke eenheid boek nie as gevolg van "netheid". Ek het my eie linne (bolaken en paslaken) vir al die kamers gekoop met nuwe duvets. Gordyne vuil. Slegs een paslaken op al die beddens, geen ekstra indien nodig in eenheid. Duvets oud, hard en wolbolle van ouderdom en te veel gewas. Beddens-matrasse is oud en hard - ongemaklik vir iemand wat rugprobleme het. Mure vuil met sigbare "handmerke" in gang - enkelbeddens wat langs die muur staan kan merke gesien word. Het my R1899 gekos om die beddens vir my familie gaan koop as gevolg van die "linne en duvets" waaronder ons nie kon slaap nie. Sitkamer se "houtbanke" is baie ongemaklik om op te sit - meer gemaklik op vloer as op banke. Geen veiligheidshek by die voordeur nie. Naggloeilamp vir trappe het nie gewerk nie. Moes selfoonliggie gebruik as ons afstap. Van die kamers het geen gloeilampies ingehad nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 696

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 735
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 735
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey Laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22f0be66ea3fd0044f8fa58cef88aaab442334c6dcd7a838e7b719eafa6bf009f054010594ee6663553ab4993f62deaa4f90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8362875 30.3934793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang