Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 99

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Charmaine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Heerlike gerus. Baie lekker gekuier. Jammer dat daar nie handdoeke en vadoekies was nie. Die vorige mense het nie die kombuisware baie skoon gewas nie. Borde was olierig, die bakke is aangepak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luzelle
Laguna La Crete 99
Op die korrespondensie wat ons voorsien het aan julle, het daar duidelik gestaan dat julle julle eie skoonmaakmiddels en lappies moet bring, asook julle eie handdoeke. Jammer dat dit julle ongerief veroorsaak het.

Colleen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Lovely spacious and clean unit. Thoroughly enjoyed it. We will be back. Peaceful getaway, tranquil setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jowina V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2024

Lekker gekuier met die familie maar eenheid nie skoon nie. Ek sal die eenheid aanbeveel alleenlik as die skoonmaak opgeknap word. Die kaste in die kombuis was nie skoon nie. Die stort was nie skoon nie. Daar was ook nie 'n besem om uit te vee nie. Die emmer om die vloer te was, het 'n gaatjie. Daar was ook nie 'n borsel om die braai skoon te maak nie. Die buite stoep se vloer was ook nie gewas nie. Die kombuisgereedskap kan opgeknap word.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Luzelle
Laguna La Crete 99
Hi Jowina, ek is jammer dat jy 'n slegte ondervinding gehad het met die skoonheid van die eenheid. Ek het dit opgeneem met die skoonmaakspan. 'n Nuwe emmer en besem is gekoop, en ons sal definitief kyk na die kombuisgereedskap om dit op te knap. Maar ek is bly dat julle dit nogsteeds geniet het en selfs nog 4 dae langer wou bly.

Rene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Verby lekker. Kamers is lekker groot en die uitsig is bitter mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naseema S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2021

Awesome stay. Very nice location. The only thing is the check out time should be 10 am.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dieter J
Lang verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2021

Beautifully situated with stunning views. Struggled to get hold of individuals that had to supply us with the keys. On arrival unit was open, sliding door was not locked, no burglar proving for additional security. The tv room couch cushions smelled like urine and to the day that we left was not sorted out and could not be used. The main bath with its jets needs a proper cleaning. Apart from that we really enjoyed our stay. Still await my deposit to be paid back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Heerlik. Vriendelike diens. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Wonderlike wegbreek. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana L
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2020

Fantasties. Die naweek was te kort, kon nie by die see swem nie as gevolg van die weer. Maar andersins was die kuiertjie lekker.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R801
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R801
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202cc33fc167ff1cd48d6793fe4060d20679bdb8f692fc4d3eb4d8b12f1e7cd89713743ae1958d6dfaec968e5a2e478468ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R801 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.836839 30.3935799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang