Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete Unit G

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Laguna La Crete Unit G
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsana D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsana D

Onvergeetlike ervaring!

'n Netjiese, skoon eenheid met ongelooflike uitsig. Baie veilig en ideaal vir gesin met kinders.

Laguna La Crete Unit G se terugvoer

Dear Elsana,

Thank you for your review, we are glad to see you enjoyed your stay with us.

Laguna La Crete Unit G
Nokubonga M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokubonga M

It was amazing!

I couldn't have chosen a better place.

Laguna La Crete Unit G se terugvoer

Dear Nokubonga.
Thank you for your review, we are glad to hear you enjoyed your stay, and hope to see you again soon.

Laguna La Crete Unit G
Mariana M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana M

Goeie ligging met alles wat jy nodig het.

Die eenheid is volledig toegerus met alles wat mens nodig het. Die uitsig is asemrowend - jy kan op jou bed lê en die see sien. Min plekke wat volledige DStv verskaf so vir mense wat hou van TV kyk is dit 'n bonus. Die gasbraai op die stoep was ideaal aangesien die gemeenskaplike braai nie ons ding is nie. Die eenheid is een van min wat lekker banke en stoele op die patio het en ons het baie van ons tyd op die patio bestee. Enigste nadeel is die badkamers het nie een 'n venster nie so dit ruik vinnig muwwerig as jy nie jou badhanddoeke buite ophang nie. Daar is ook nie 'n spieël in die badkamer nie. Dit is die enigste verbetering wat ek sou aanbring. Maar "all-in-all" was dit 'n lekker eenheid wat goeie waarde vir geld was!

Laguna La Crete Unit G se terugvoer

Dear Mariana,

Thank you for your review, we are glad to hear you enjoyed your stay and will take your suggestions into account. We hope to see you again soon.

Laguna La Crete Unit G
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Marinerylaan en Selveyrylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e739429e98f2d57133d626e09f62d2b75a60d3fff72f06f053fe8e1302b5828ae360ec0d7e1b239e8a6b96ea931c9e29d07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Corner of Marine Drive and Selvey Avenue Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.83603 30.39177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang