Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ryno L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie lekker en 'n ongelooflike see-uitsig. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Laguna La Crete 11
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Nikita G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantastic. Clean, spacious, well-equipped unit in a great location. We enjoyed our stay very much and will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ongelooflike uitsig, baie veilig en lekker vakansie gehou! Hoogs aan te beveel! Heidie is 'n wonderlike gasvrou/eienaar! Heidie is ongelooflik! Woonstel is baie lekker ingerig, pragtige uitsig! Veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merril Stainton S
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Absolutely fantastic. What a beautiful unit. Clean, great location and very safe. Beautiful sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heidi
Laguna La Crete 11
Hi Merril, thanks for your review. Appreciated, Heidi.

Ben S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

So ver ons beste vakansie ooit. Ek sal beslis Laguna La Crete 11 aanbeveel. Ek dink wat ons die meeste beïndruk het, was die attention to detail, as ek dit so kan stel. Absoluut als wat ons nodig gehad het was daar en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Laguna La Crete 11
Baie dankie Ben

Jolanda H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Wonderlik. Alles pragtig, skoon, mooi uitsig en perfek geleë. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cary K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

An enjoyable weekend for the whole extended family. Great location, clean, and very well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Lovely. We had a very lovely stay with the family, will definitely see us again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Laguna La Crete 11
Hi Sharon. Thank you for your review. Look forward to hosting you again. Regards, Heidi.

Mandy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Had a great time, beautiful place for sure. I would recommend Laguna La Crete 11 anytime, it is safe, beautiful, clean and neat. We had a lovely time and will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Laguna La Crete 11
Dearest Mandy. Thank you so much for this nice review. Hope to host you again soon. Heidi

Santjie L
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Lieflike vakansie. Ons gesin met twee tieners en 'n laerskoolkind het die tydjie by Laguna La Crete 11 vreeslik geniet. Die woonstel is fantasties geleë, goed toegerus en pragtig gemeubileer. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal Laguna 11 baie graag weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Laguna La Crete 11
Liewe Santie, Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Laguna La Crete, Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MDM2MWE0LTU1ZWYtNDEyMS05NWJiLTU2ODU5YmFlNjkzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 6) 56 5 1 5 Laguna La Crete Selvey Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.83735547691 30.394381052301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang