Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brambleberry - The Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Distrik-weg D830, Nottingham-weg, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brambleberry - The Cabin is in Nottingham Road in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en bied lieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met pragtige uitsigte.

Dié houthuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar nog sitplek op 'n houtdek met 'n braai-area en 'n uitsig oor die dam en op die berge.

Die plaas en omliggende gebiede spog met pragtige roetes, voëlkykgeleenthede en tot restaurante, kroeë en toeriste-aantrekkings in die area. Gaste kan selfs die geleentheid kry om sneeu in die winter te ervaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Martin P
Gesin met tieners
5.0
Was pragtige ligging. Baie vriendelike diens. Pragtige uitsig.
Jan 2025
André N
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful and value for money. We really enjoyed our stay at Lakeside Cabin so much! We had a wonderful time and they were very hospita...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Johann S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustic but comfortable and relaxing. Beautiful setting with extremely helpful manager and staff that go out of their way to make your s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Gavin H
Gesin met klein kinders
4.8
Great layover. We had a good time. The host was super friendly and helpful. Accommodation was clean, comfortable, quiet with a stunning...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Willem S
Saam met lewensmaat
4.4
As jy iemand is wat net wil rus en ontspan, dan is dit die plek vir jou. Ja, ons was hartlik verwelkom, en ons verblyf was alles wat ons verwag het di...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 128

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs Distrik-weg D830, Nottingham-weg, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Brambleberry - The Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Distrik-weg D830, Nottingham-weg, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5142911a5dd0fca4b862a83ad20f73209b4e5f60165d6c52d06cfeef433f16e824868a56de7a6d12cc6ab796e4a60d1c9c1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Off the District Road D830 Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.384295669158 30.01430231498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang