Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Cottage at Betty's

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Grant P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Good value for money. Flat was perfect for a weekend stay over. The only problem was the geyser, where only 1 person would have hot water, and the others had a cold shower. Even when staggering showers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Enjoying and relaxing. I love the sea, just the place to be and it was inexpensive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Lakeside Cottage at Betty's
Thanks, Selwyn

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2023

Heerlik gewees en baie sentraal geleë. Great plekkie en naby aan als, 'n binnebraai in die winter sal awesome wees, dalk iets vir die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter P
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Rustig en lekker! Die kothuis is lieflik geleë naby lekker eetplekke en is goed toegerus. Tannie Ella het ons hartlik ingewag en verwelkom en kommunikasie vooraf was goed en effektief. Die beddens is gemaklik en die braaiplek is lieflik beskerm teen die wind. Werklik 'n lieflike plek en uitstekende waarde vir geld. Die stort was lieflik en mens voel ten alle tye veilig en ontspanne. Welgedaan! Ons sal beslis weer hier wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Lakeside Cottage at Betty's
Goeie dag Pieter Baie dankie vir jou mooi en vriendelike kommentaar oor die Lakeside cottage. Dit word opreg waardeer. Ek is werklik bly om te verneem dat julle verblyf aangenaam was. Julle is baie welkom om weer te kom. Vriendelike groete Anna

Shaun E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Wonderlik. Ons is gehelp op kort kennisgewing en regtig baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Lakeside Cottage at Betty's
Baie dankie vir die mooi resensie, Leon. Word baie waardeer!

Tom D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

We both really enjoyed it. We are permanent travelers, staying permanently in short term rentals ( 1-12 weeks ) almost entirely in the Western Cape. The longer term stays are better value but we would return to this venue. We prefer two bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anna
Lakeside Cottage at Betty's
The Traveler, thank you for your positive comment. It is highly appreciated. Should you decide to return to the Lakeside Cottage a month or long term rental could be arranged. Enjoy all your travelling in our beautiful country!

Selwyn S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2022

Was a bit windy but I really enjoyed the weekend. I found that the hot water was cold and DStv was off, reported it and it was sorted out no other problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Lakeside Cottage at Betty's
Dear Selwyn, Thank you for your positive comment. It is highly appreciated. You're most welcome to stay at the Lakeside Cottage again. May you be blessed. Anna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Disaweg en Paranomus-weg 1, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49f2fee65e9c57a7cf29eeade3b665c2d3d936f59aeaad23982d50bc74d736509193e9a263574d9a9b795a7ceeb16fea52cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 1 corner of Disa Road and Paranomus Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359910381025 18.894197897484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang