Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamberine Vakansieoord

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en tevrede. Dit is 'n baie gerieflike groot woonstel. Ons was baie goed ontvang en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lambertsbaai is beslis die mooiste hier in ons streek. Baie heerlik. Uitsig op see is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lamberine Vakansieoord
Lamberine Vakansieoord
Baie dankie Errol! Dit is lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het. Ons streef na goeie diens! Ons dorpie is regtig baie mooi!

Tyron S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great stay. Definitely worth visiting. I had an amazing time at Lamberine Vakansie Oord. The host was friendly. The unit was spacious and clean. Great shower. Location is also perfect as it is right above the local Spar and walking distance to the beach. The only improvement suggestion I would make is WiFi in the units, otherwise I only have good things to say about my stay. Definitely worth visiting. Would highly recommend. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lamberine Vakansieoord
Lamberine Vakansieoord
Thank you Tyron for your lovely review! It was a great pleasure to have you as a guest in our units! We are in the process of installing WiFi. Please come and visit us again. Regards Martinette

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

We enjoyed our few days in Lamberts Bay. The apartment was well located and had everything you required for a comfortable stay, with a lovely sea view and sunsets. The only negative was being hounded by folk begging! We realise it is a difficult one, not sure of the answer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lamberine Vakansieoord
Lamberine Vakansieoord
We are really glad that you enjoyed your stay! We try our best to keep our visitors safe and our gates closed but can unfortunately do nothing about the problem addressed here.

Malcomb D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Fantastic. We will be back! Had a fantastic time. The hostess was friendly and kind and couldn't do enough for us! Conveniently located near to restaurants and Spar, the accommodation is practical and comfortable. The communal balcony/braai area is absolutely brilliant. Parking (although a short walk away) is safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lamberine Vakansieoord
Lamberine Vakansieoord
We are very glad that you enjoyed your stay with us. We are looking forward to your next stay! Thank you for your kind reference. Regards, Martinette

Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Baie geniet. Ja! Ons het baie lekker gebly! Melanië het uit haar pad gegaan om ons te help!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lamberine Vakansieoord
Lamberine Vakansieoord
Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer! Groete Martinette

Sharon B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Sal net aanraai om na die deure te kyk. Die slaapkamers en badkamer sluit nie. Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis die plek aanbeveel, dus groter as wat ek gedink het en baie ruimte. Ek boek binnekort weer 'n besoek. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lamberine Vakansieoord
Lamberine Vakansieoord
Dankie, Sharon, ons is bly dat u die kuier geniet het! Kom kuier gerus weer. Groete Martinette

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Joan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Veilig, rustig, pragtige uitsig, maak 'n mens se moeë siel weer gesond. Ons het baie lekker gebly, seker die lekkerste vakansie nog. Vriendelike mense, pragtige natuur, rustigheid, ek kan net aan en aan gaan. Baie dankie vir nog 'n lekke plek om te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lamberine Vakansieoord
Lamberine Vakansieoord
Baie dankie Joan vir jou wonderlike resensie! Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang en ons pragtige dorp met sy spierwit strande met julle te deel! Kom kuier gerus weer vir ons. Martinette

Juliana G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Aangenaam, veilig, rustig. Baie lekker ervaring. Het lekker gebly. Kan doen met meer herlaaibare ligte tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lamberine Vakansieoord
Lamberine Vakansieoord
Baie dankie, Juliana Gabriels. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het, veral dat jy veilig gevoel het by ons! Ons sal definitief nog van die gloeilampies kry wat kan help met beurtkrag. Groete, Martinette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lamberine
Vakansieoord ...

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4b42193960d73232307c1ade26fb5d48a47bc8553979ce218e8cc11477bdeda67481259797235462a03bf1f036bd59a2825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 63 Church Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.092075802999 18.306588104422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang