Lamberine Vakansieoord
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lamberine
Vakansieoord ...
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Peter L - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker en tevrede.
Errol J - Jan 2024
Algehele gradering
Lambertsbaai is beslis die mooiste hier in ons streek.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Baie dankie Errol! Dit is lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het. Ons streef na goeie diens! Ons dorpie is regtig baie mooi!
Tyron S - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay. Definitely worth visiting.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Thank you Tyron for your lovely review! It was a great pleasure to have you as a guest in our units!
We are in the process of installing WiFi.
Please come and visit us again.
Regards
Martinette
Anne K - Sep 2024
Algehele gradering
We enjoyed our few days in Lamberts Bay.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
We are really glad that you enjoyed your stay!
We try our best to keep our visitors safe and our gates closed but can unfortunately do nothing about the problem addressed here.
Malcomb D - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic. We will be back!
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
We are very glad that you enjoyed your stay with us. We are looking forward to your next stay!
Thank you for your kind reference.
Regards,
Martinette
Hendrik V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie geniet.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer!
Groete
Martinette
Sharon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal net aanraai om na die deure te kyk. Die slaapkamers en badkamer sluit nie.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Dankie, Sharon, ons is bly dat u die kuier geniet het!
Kom kuier gerus weer.
Groete
Martinette
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Joan D - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, rustig, pragtige uitsig, maak 'n mens se moeë siel weer gesond.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Baie dankie Joan vir jou wonderlike resensie! Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang en ons pragtige dorp met sy spierwit strande met julle te deel! Kom kuier gerus weer vir ons.
Martinette
Juliana G - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam, veilig, rustig.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Baie dankie, Juliana Gabriels. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het, veral dat jy veilig gevoel het by ons! Ons sal definitief nog van die gloeilampies kry wat kan help met beurtkrag. Groete, Martinette
Leonie S - Jul 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Dankie vir jou resensie Leonie. Wees verseker dat ons aan die probleem werk.
Marvin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Baie dankie Marvin!
Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Martinette
Lukas H - Jan 2023
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Baie dankie. Ons is vreeslik bly wanneer ons gaste lekker gekuier het. Sien uit daarna om u weer te ontvang.
Charlton S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige atmosfeer en goed geleer.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Baie dankie Charlton. Ons is baie bly dat jy jou kuier geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Paddy C - Jan 2022
Algehele gradering
We really appreciated the convenient flat and the owner and housekeeper were very efficient and helpful.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
It was a joy to receive you at Lamberine!
We are very glad that you enjoyed your stay.
Regards,
Martinette
Conroy V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Wonderlik, ons streef daarna om waarde vir geld aan ons gaste te bied.
Groete
Martinette
Jacqueline S - Jan 2022
Algehele gradering
Kuier is altyd lekker, maar dit het gevoel hierdie keer ek was onder 'n vergrootglas.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Ons is vreeslik jammer dat dit u ervaring was. Indien ek verskoning kan aanbied, ons het probleme gehad met ongemagtige persone wat toegang tot ons gebou verkry het, daarom is ons baie sensitief vir persone, anders as inwoners en bespreekte gaste wat die perseel betree.
Weet dat dit slegs vir u en ander gaste se veiligheid is, dat ons waak oor persone in die gebou.
Ek hoop regtig dat u sal verstaan.
Groete
Martinette
Janestia M - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en die uitsig was baie mooi.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering! Dit is ons strewe om 5 sterre van ons gaste te ontvang, dankie.
Ons sien uit daarna om u weer as gaste te ontvang.
Groete
Martinette
Gerhard B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Ons is regtig baie bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het.
Ons seeuitsig is so mooi, daarom probeer ons ons bes om die res ook aangenaam te maak.
Groete
Martinette
Denise O - Apr 2021
Algehele gradering
Die ontvangs van ons was baie vriendelik en ons het dit baie geniet, sal beslis weer gebruik maak van julle.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Ek is werklik bly dat u die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer!
Eddyen P - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig, soos wat ek dit wou hê.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike resensie! Ons wil graag hê dat ons gaste hulle verblyf moet geniet!
Groete
Martinette
Doreen V - Okt 2021
Algehele gradering
Beste uitsig in dorp.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Ons is baie bly as jy jou verblyf geniet het! Dit is ons strewe dat gaste hulle verblyf moet geniet.
Kom kuier gerus weer.
Martinette
Erwin P - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties, uiters skoon en netjies en alles was beskikbaar.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Ons is baie bly dat u u verblyf geniet het! Ons dorpie is so mooi en rustig, so kom gerus weer kuier ons ontvang julle graag!
Jay-jay C - Okt 2021
Algehele gradering
Great
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
We are very glad that you have enjoyed your stay at Lamberine.
We can assure you that your enjoyment is our greatest pleasure. Be sure to visit us again.
Martinette
Yolandie V - Aug 2021
Algehele gradering
We had wonderful time.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
I am very glad that you have enjoyed your stay with us!
Pyron I - Aug 2021
Algehele gradering
Nice and quiet with stunning sea views.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
We are very glad to hear that you have enjoyed your stay.
Bennie P - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Tom M - Okt 2021
Algehele gradering
Ideaal vir langertermyn vakansie tipe verblyf.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Dit is wonderlik om te hoor wanneer ons gaste hulle verblyf geniet het!
Kom kuier gerus weer.
Groete
Martinette
Chris S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Ek is baie jammer dat u hierdie nare ondervinding gehad het. Daar is geen verskonings wat ek kan aanbied nie. Ek is net jammer dat u ons nie dadelik gekontak het nie, dan kon ons die probleem reggestel het.
Wees verseker dat ons aandag aan hierdie ernstige saak gee.
Lamberine sal u graag weer wil ontvang vir 'n gratis naweek verblyf sodat ons u omverskoning kan vra.
Groete
Martinette
Lisa M - Aug 2021
Algehele gradering
Kuier was aangenaam en die plek is perfek geleë met 'n mooi see-uitsig.
Roger V - Apr 2021
Algehele gradering
Great!
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Ons is baie bly dat u, u verblyf geniet het.
Mary Anne N - Aug 2021
Algehele gradering
Die see-uitsig is 'n bonus.
Lynette L P - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap en kombuis is goed toegerus.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het!
Jammer oor trappe, ongelukkig kan ons dit nie verander nie, sal aan direkteure noem.
Eleanor W - Des 2021
Algehele gradering
Die kuier was te kort en die weer was triestig.
Amanda S - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam maar baie tekortkomings en nie na gekyk voor ons aankoms.
Celeste B - Des 2021
Algehele gradering
Uitdagend.
Lamberine Vakansieoord se terugvoer
Môre
Aan die geraas kan ons ongelukkig niks doen nie, dit is persone wat in die strate loop.
Ek merk op dat u nie veilig gevoel het by ons nie, kan u vir ons raad gee.
Die netheid van ons woonstelle is ons trots, dus is ons baie teleurgesteld dat u dit so ervaar het. Ons sal harder werk hieraan.
U terugvoering met voorstelle sal waardeer word.
Baie dankie
Martinette
Esme D - Aug 2021
Algehele gradering
Nie op standaard.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 63, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang