Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamberine Vakansieoord

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lamberine Vakansieoord bied gaste selfsorgwoonstelle net 300 m van die strand af.

Alle woonstelle is gemaklik ingerig met slaapplek vir 4 gaste. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n badkamer en 1 woonstel het 1 slaapkamer en 'n privaat badkamer. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Elke woonstel het 'n toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf en yskas. Die sitarea het 'n TV en daar is 'n etenstafel.

Al die woonstelle het toegang tot die dek met 'n see-uitsig en braaigeriewe. Die woonstelle het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Lambertsbaai bied 'n verskeidenheid buitelug-restaurante en aktiwiteite soos sandplankry, swem, branderplankry, visvang, 4x4-roetes, sowel as dolfyn- en walviskyk tussen Augustus en November.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en tevrede. Dit is 'n baie gerieflike groot woonstel. Ons was baie goed ontvang en het dit baie geniet.
Sep 2024
Errol J
Saam met lewensmaat
5.0
Lambertsbaai is beslis die mooiste hier in ons streek. Baie heerlik. Uitsig op see is die beste.
Jan 2024
Tyron S
Saam met vriende
5.0
Great stay. Definitely worth visiting. I had an amazing time at Lamberine Vakansie Oord. The host was friendly. The unit was spacious a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Joan D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig, pragtige uitsig, maak 'n mens se moeë siel weer gesond. Ons het baie lekker gebly, seker die lekkerste vakansie nog. Vriendelike mense...
Sien meer
Des 2023
Juliana G
Saam met vriende
4.8
Aangenaam, veilig, rustig. Baie lekker ervaring. Het lekker gebly. Kan doen met meer herlaaibare ligte tydens beurtkrag.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lamberine
Vakansieoord ...

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 63, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lamberine Vakansieoord het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4b42193960d73232307c1ade26fb5d48a47bc8553979ce218e8cc11477bdeda67481259797235462a03bf1f036bd59a2825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 63 Church Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.092075802999 18.306588104422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang