Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Languedoc Verblyf

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 329 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Nice. One word very nice indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Adele Brand, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Marietha M
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons het alles gehad wat nodig was om ons verblyf gerieflik te maak. Ek en my pa het baie lekker gebly! Warm stort, skoon vars handdoeke, lekker koppie koffie en 'n gemaklike bed. Die see en seemeeue in die agtergrond is baie kalmerend. Sonia was vriendelik en baie behulpsaam om ons te kon akkommodeer met noodverblyf. Ons was baie dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Marietha Momberg, baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Dit was vir ons 'n groot voorreg om u van diens te wees en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms van diens te wees. Weskus groete, Languedoc Verblyf.

Elmar C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties. Lekker man, ek gaan weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Elmar Campher, dit is altyd lekker om te verneem dat ons gaste hulle besoek geniet het. Baie dankie vir u ondersteuning en ons sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Analize A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kon baie plekkies besoek en pragtige foto's vasvang. Baie lekker, goed ontvang. 'n Lieflike uitkom naweek. Was beslis die moeite werd. Die dorp het beslis daai rustige atmosfeer en asemrowend mooi. Sal enige een aanraai of aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Analize Adams, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is dankbaar om te verneem dat u u besoek aan Lambertsbaai geniet het, & sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Joseph F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Good. Would go anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Thank you for your kind and valued review. We are happy to learn that you enjoyed your stay with Languedoc and are looking forward to being of service to you again. Warm regards, Languedoc Verblyf.

Geraldine S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Dit was baie lekker en ek het die stilte geniet. Alle winkels is 'n loopafstand. Die eienaar is baie vriendelik en die uitsig wat ek gehad het, was fantasties. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Geraldine, baie dankie vir jou gewaardeerde positiewe terugvoer. Dit is altyd vir ons aangenaam om te verneem dat ons gaste ons diens geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Bennie G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons kuier op Lambertsbaai was 'n fees, en dit was beslis nie ons laaste keer nie. Ons was daar vir tien dae, en dit was wonderlik. Gerieflik ingerig met alles wat ons nodig gehad het, en slegs negentig tree tot op die strand! Ons "landlady" was 24/7 beskikbaar sou ons enigiets kortkom, en sy was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Bennie, baie dankie vir julle gewaardeerde terugvoer. Dit is vir ons aangenaam om te verneem dat julle die tydjie by ons op Lambertsbaai geniet het en vertrou dat dit nie julle laaste kuiertjie sal wees nie. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Anna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en beste gasvrou ooit. Wat 'n pragtige plekkie, toegerus met alles wat jy nodig het. Ons kuiertjie by Languedoc Verblyf was heerlik, rustig net te kort. Baie dankie vir al jou moeite en gasvryheid, Sonia! Ons sal enige tyd weer daar kom vakansie hou. Daar is wel nie WiFi nie, maar Sonia het ons op haar persoonlike WiFi gesit. Sy was van ons aankoms tot en met ons laaste dag baie vriendelik. Sonia het met ons vertrek 5 uur die oggend die sleutel kom haal. Sy is 'n gasvrou duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Anna, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer - ons waardeer dit. Dit was lekker om julle hier by ons te kon huisves. Ons is dankbaar om te verneem dat jy met ons diens tevrede was, en sien daarna uit om jou weer in die toekoms te kan huisves. Groete, Languedoc Verblyf.

Beatrice S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Baie netjies. Skoon en gerieflik. Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Skoon en gerieflik. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Beatrice, baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is dankbaar dat u die diens geniet het en sien daarna uit om u weer van diens in die toekoms te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Dawie J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Sou baie lekkerder gekuier het as die weer saamgespeel het. Ons is vriendelik en hartlik verwelkom deur die eienaar toe ons daar aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Dawie, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is jammer oor die weer - Lambertsbaai het die gematigde weer op die weskus, maar hierdie jaar het ons 'n besondere koue winter beleef. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms van diens te wees en dat die weer dan sal saamspeel. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 329

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA753cf77253e16cb6299dbd7af1f499b36884af8462bf92fa55505ed409d9f13e10e3f6fa5ee80206dcb4b4422216ad3c73e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 2 mense 329 5 1 5 28 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.095993871775 18.303143752784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang