Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Languedoc Verblyf

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 R495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Languedoc Verblyf is in 'n klein Weskus-vissermandorpie, Lambertsbaai in die Malkopbaai-area en bied gerieflike verblyf in eenhede wat see-uitsigte het of net meters van die see af is.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede: 'n 2-slaapkamer-eenheid met slaapplek vir 7 gaste, 'n oopplan-eenheid met see-uitsigte met slaapplek vir 2 volwassenes en nog 'n eenheid met see-uitsigte en slaapplek vir 2 volwassenes.

Elke eenheid het 'n badkamer en 'n leef- en aatarea. 'n TV met 66 DStv-kanale, 'n toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, 'n oond/stoof en eetgerei is ook beskikbaar. Skoon linne en handdoeke word gereeld voorsien. Alle eenhede het toegang tot braaigeriewe.

Die selfsorg-eenhede is naby verskeie restaurante, wat die bekende Muisbosskerm-restaurant insluit. DiƩ prentjiemooi kusdorpie het 'n lang, uitgestrekte sandstrand en dit is ook waar die jaarlikse Kreeffees gehou word. Die seevoƫlkolonies by Bird Island lok besoekers van reg oor die land. Hier kan besoekers witmalgasse, kormorante en Afrika-pikkewyne sien. Doendinge sluit gholf, branderplankry, dolfyn- en walviskyk en 4x4-roetes en bootvaarte in. 'n Permit word vereis vir visvang en kreefduik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereƫl

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereĆ«l
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • VoĆ«lkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 329 resensies vir Languedoc Verblyf
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 329

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Languedoc Verblyf het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 28, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA753cf77253e16cb6299dbd7af1f499b36884af8462bf92fa55505ed409d9f13e10e3f6fa5ee80206dcb4b4422216ad3c73e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 2 mense 329 5 1 5 28 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.095993871775 18.303143752784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang