Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langverwagt

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Langverwagt
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ferdi B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B

Lekker blyplek, op die plaas maar by die dorp.

Baie vriendelike diens, en die ontbyt is uitstekend.

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde oor Langverwagt, Ferdi. Ons is bly julle het lekker gebly en sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Langverwagt
Rochelle D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle D

A tranquil place, which offered a top-notch breakfast. Felt like a queen when I was served a lovely breakfast each morning.

Would love to visit again in summer. A tranquil and comfortable place to stay.

Langverwagt se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Rochelle, we appreciate it very much. We look forward to welcoming you back.

Langverwagt
Shaun D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun D

Net wat ek nodig gehad het.

Rusting, genoeg spasie, vriendelike ontvangs en voortreflike diens. Kaggel was iets om te belewe. Ontbyt uitstekend, veral die klein goed. Sal beslis terug wees.

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Shaun. Dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom.

Langverwagt
Andre G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Wow, wow, wow!

Die diens was fantasties! Dit was baie meer as wat ek verwag het - 5-ster-diens!

Langverwagt se terugvoer

Andre,
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om jou weer by Langverwagt te verwelkom.

Langverwagt
Annathea O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annathea O

Wonderful, relaxing and beautious farmstay with incredible service and personal touches.

We had the most wonderful stay at Langverwagt. The setting was gorgeous and the historic accommodation was comfortable, homey and clean. Wonderful personal touches were added such as freshly picked garden flowers and home-baked rusks. The hostess was warm and accommodating and really went out of her way to make us feel welcome and comfortable, besides being a fantastic cook. We were spoilt at breakfast with delicious food and a beautiful view from the farmhouse porch, complete with Koi pond and peacocks. We also loved saying hello to the horses, and walking around the beautiful garden and venue. Truly a special place, not far from Cape Town, and I would give it more than 5 stars if I could. We will be back.

Langverwagt se terugvoer

Drear Annathea,

Thank you so much for your kind words and for taking the time and effort to write this wonderful review.

We look forward to welcoming you back to Langverwagt.

Langverwagt
Johan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Lafenis vir die siel!

Langverwagt is beslis nie net akkommodasie nie, dit is 'n natuurparadys so langs die stadsgewoel. Die historiese kamers is baie ruim, silwerskoon en baie goed toegerus. Soveel familie geskiedenis en skilderye in die hoofhuis en Mev. Le Roux en die ganse Le Roux-familie is die mees fantastiese gashere/gasvroue met opregte vriendelikheid, warmte en menslikheid. Charmaine, wat die ontbyt bedien en sorg dat gaste gerieflik is, verdien ook 'n pluimpie. Die plaasvars Engelse/Suid-Afrikaanse ontbyt op die stoep is 'n groot bederf, boonop aangevul deur items pas uit die oond of van die plaat (skons, tuisgebakte brood, plaatkoekies). Pragtige tuine en bome en wandelpaaie om die siel te verfris. Maklik om verlief te raak op hierdie plaas en sy mense, baie dankie vir die voorreg om hier te kon bly vir die week!

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde oor ons en Langverwagt, Johan.
Ons waardeer jou resensie opreg, ook dat jy die tyd geneem het om dit wat jy geniet het omtrent jou verblyf hier, te verwoord.
Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom.

Langverwagt
Ina M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina M

Aangenaam.

Historiese waarde: Ook baie mooi uitsig, veral as jy kan buite ontbyt eet. Baie vriendelike diens.

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Ina. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer hier op Langverwagt te verwelkom.

Langverwagt
Philip G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Absolutely beautiful setting.

The breakfast was delicious, would definitely go back.

Langverwagt se terugvoer

Thank you for your lovely review, Philip, we appreciate it very much and look forward to welcoming you back to Langverwagt again.

Langverwagt
Heinrich V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Rustige plek om te ontspan in die geskiedenis van baie jare gelede!

Vriendelike ontvangs en dadelik onder die indruk van die jare se geskiedenis wat daar vasgevang is. Dis ’n genot om in die tuine rond te stap en die ontbyt op die stoep was uitstekend!

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Heinrich. Ons is bly die tyd hier was lekker en hoop om julle weer hier te ontvang.

Langverwagt
Karen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Ons het baie lekker gebly en sal weer Langverwagt besoek.

Dit tuine is so pragtig. Ons het die heerlikste ontbyt gehad en almal was so vriendelik. Ek kan dit sterk aanbeveel. Gasvryheid en rustigheid som dit vir my goed op.

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde oor Langverwagt, Karen. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Langverwagt
Brad P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brad P

Asemrowend!

Dit is een van die lekkerste en stilste plekke wat ek ooit al besoek het. Die ontbyt is beslis die beste in die weste en sal dit vir niks verruil nie. Ek sal enige tyd weer kom en besoek aflê, net om weg te breek. Julle is tops.

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige woorde, Brad! Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom.

Langverwagt
Pieter K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Uitstekend, julle sien my weer!

Van die ontvangs tot by my vertrek was dit heerlik. Hulle rustigheid, gasvryheid en styl sal ek graag aanbeveel.

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Pieter! Ons verwelkom jou graag weer hier op Langverwagt.

Langverwagt
Mike W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Such history.

What an experience to be able to stay in a building from the 1800s. The breakfast was very good and more than one expects. One must remember that this accommodation is not modern, but bearing in mind how old the farm is it was well worth the stay. The owner's wife was most charming and such a delight to speak to. Thank you for a short but lovely stay.

Langverwagt se terugvoer

Thanks so much for your review, Mike!

It was a pleasure meeting you both and we look forward to welcoming you back to Langverwagt again.

Kind regards,
Juria le Roux

Langverwagt
Pierre S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S

A peaceful visit and friendly staff.

Thank you for a peaceful visit and friendly staff. A lovely cooked breakfast served to our guesthouse.

Blanche H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche H

Great ondervinding met great eienaars.

Akkommodasie was pragtig. Eienaar was so hulpvaardig en het uit haar pad gegaan om my te akkommodeer.

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Langverwagt
Eduan Charl V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan Charl V

Was baie spesiaal.

Om mee te begin wat die Tannie wat ons ontvang het baie vriendelik en behulpsaam. Ons was mooi ingelig van alles en ook so kort stukkie van die geskiedenis gegee. Die ontbyt was rerig 'n groot bederf. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Langverwagt se terugvoer

Beste Cecile,

Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer te kan verwelkom.

Vriendelike groete,
Die Le Roux familie

Langverwagt
Andre D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike ervaring en die ontbyt is uit die boonste rakke.

Jessica D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica D

Meer as wat ek verwag het.

Die ontbyt die oggend was heerlik. Ons het op die stoep geëet. Wat 'n uitsig! Ons het 'n driegangontbyt ontvang en vreeslik lekker kos. Ongelooflik!

Lukas P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas P

Absoluut puik ervaring.

Gasvryheid is uitstekend.

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie Lukas. Ons is bly julle het lekker gebly en verwelkom julle graag weer terug!

Vriendelike groete,
Janette en die res van die Le Roux familie

Langverwagt
Jonathan P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan P

Peaceful, beautiful and would definitely visit again.

See stars.

Langverwagt se terugvoer

Dear Jonathan,

Thank you so much for your review. Do come and visit us again.

Kind regards,
The Le Roux family

Langverwagt
Francis B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis B

Ongelooflike ervaring en gasvryheid.

Onvergeetlike tydjie gewees, plattelandse gasvryheid uit die boonste rakke, hartsmense, maak seker dat julle nie 'n vol program het na die plaasontbyt nie, want hersteltyd met 'n oggendslapie is nodig na daardie ontbyt! Ek sal my reise rondom hierdie verblyf beplan, vir seker!

Langverwagt se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Francis!
Vriendelike groete van ons almal hier op Langverwagt :-)

Langverwagt
Maritha A - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha A

Hoogs aanbeveel - rustige verblyf.

Wat 'n juweel - dit is gemaklik, rustig, pragtige natuurskoon en natuurlik vriendelike diens. Ek sal Langverwagt voorstel aan alle besoekers. Ek sal beslis weer daar inboek en was regtig baie teleurgesteld toe die tydjie daar verby is.

Karen B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Gerieflike verblyf en heerlike ontbyt baie naby aan Stellenbosch.

Langverwacht is 'n plek waar ouwêreldse gasvryheid en 'n heerlike Engelse ontbyt jou keer op keer sal laat terugkom!

Johan F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Het dit geweldig geniet!

Die ontbyte was ongelooflik! Tafel gedek buite onder die boom. Die varsgebakte brood uit die bakoond was heerlik! Die omgewing leen hom tot ontspanning. Die eienaar en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan. Baie dankie.

Carolann S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolann S

Dit was onbeskryflik. Sal weer en weer kom.

Die ontvangs was uitstekend. Natuurskoon te mooi om te beskryf. Voel dis in hemel. Ontbyt baie goed. Diens uitstekend.

Tharina S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S

Old world charm. Rustic finish. Decor compliments the slave quarters perfectly. Lovely gardens and plenty of space for the children to release their energy.

Best kept secret in the Cape! Beautiful surroundings, space for children to play and breakfasts which will make you feel like an English lord. When can we go back again?

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht Pad, , Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa674bcb8a72976116db2985e1b0c2a67ba0f2cd2ce51acb5da7afe92c564b8883b17ce36d7763dcd14668be60c450527219d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Langverwacht Road Stellenbosch Farms 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.934045027467 18.724565505981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang