Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langverwagt

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ferdi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lekker blyplek, op die plaas maar by die dorp. Baie vriendelike diens, en die ontbyt is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
Langverwagt
Baie dankie vir jou mooi woorde oor Langverwagt, Ferdi. Ons is bly julle het lekker gebly en sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Rochelle D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

A tranquil place, which offered a top-notch breakfast. Felt like a queen when I was served a lovely breakfast each morning. Would love to visit again in summer. A tranquil and comfortable place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carmen
Langverwagt
Thank you so much for your lovely review, Rochelle, we appreciate it very much. We look forward to welcoming you back.

Shaun D
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Net wat ek nodig gehad het. Rusting, genoeg spasie, vriendelike ontvangs en voortreflike diens. Kaggel was iets om te belewe. Ontbyt uitstekend, veral die klein goed. Sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carmen
Langverwagt
Baie dankie vir die mooi resensie, Shaun. Dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom.

Andre G
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Wow, wow, wow! Die diens was fantasties! Dit was baie meer as wat ek verwag het - 5-ster-diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
Langverwagt
Andre, Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om jou weer by Langverwagt te verwelkom.

Annathea O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderful, relaxing and beautious farmstay with incredible service and personal touches. We had the most wonderful stay at Langverwagt. The setting was gorgeous and the historic accommodation was comfortable, homey and clean. Wonderful personal touches were added such as freshly picked garden flowers and home-baked rusks. The hostess was warm and accommodating and really went out of her way to make us feel welcome and comfortable, besides being a fantastic cook. We were spoilt at breakfast with delicious food and a beautiful view from the farmhouse porch, complete with Koi pond and peacocks. We also loved saying hello to the horses, and walking around the beautiful garden and venue. Truly a special place, not far from Cape Town, and I would give it more than 5 stars if I could. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
Langverwagt
Drear Annathea, Thank you so much for your kind words and for taking the time and effort to write this wonderful review. We look forward to welcoming you back to Langverwagt.

Johan M
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Lafenis vir die siel! Langverwagt is beslis nie net akkommodasie nie, dit is 'n natuurparadys so langs die stadsgewoel. Die historiese kamers is baie ruim, silwerskoon en baie goed toegerus. Soveel familie geskiedenis en skilderye in die hoofhuis en Mev. Le Roux en die ganse Le Roux-familie is die mees fantastiese gashere/gasvroue met opregte vriendelikheid, warmte en menslikheid. Charmaine, wat die ontbyt bedien en sorg dat gaste gerieflik is, verdien ook 'n pluimpie. Die plaasvars Engelse/Suid-Afrikaanse ontbyt op die stoep is 'n groot bederf, boonop aangevul deur items pas uit die oond of van die plaat (skons, tuisgebakte brood, plaatkoekies). Pragtige tuine en bome en wandelpaaie om die siel te verfris. Maklik om verlief te raak op hierdie plaas en sy mense, baie dankie vir die voorreg om hier te kon bly vir die week!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
Langverwagt
Baie dankie vir die mooi woorde oor ons en Langverwagt, Johan. Ons waardeer jou resensie opreg, ook dat jy die tyd geneem het om dit wat jy geniet het omtrent jou verblyf hier, te verwoord. Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom.

Ina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Aangenaam. Historiese waarde: Ook baie mooi uitsig, veral as jy kan buite ontbyt eet. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carmen
Langverwagt
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Ina. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer hier op Langverwagt te verwelkom.

Philip G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Absolutely beautiful setting. The breakfast was delicious, would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
Langverwagt
Thank you for your lovely review, Philip, we appreciate it very much and look forward to welcoming you back to Langverwagt again.

Heinrich V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Rustige plek om te ontspan in die geskiedenis van baie jare gelede! Vriendelike ontvangs en dadelik onder die indruk van die jare se geskiedenis wat daar vasgevang is. Dis ’n genot om in die tuine rond te stap en die ontbyt op die stoep was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
Langverwagt
Baie dankie vir jou mooi woorde, Heinrich. Ons is bly die tyd hier was lekker en hoop om julle weer hier te ontvang.

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Ons het baie lekker gebly en sal weer Langverwagt besoek. Dit tuine is so pragtig. Ons het die heerlikste ontbyt gehad en almal was so vriendelik. Ek kan dit sterk aanbeveel. Gasvryheid en rustigheid som dit vir my goed op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
Langverwagt
Baie dankie vir jou mooi woorde oor Langverwagt, Karen. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht Pad, , Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa674bcb8a72976116db2985e1b0c2a67ba0f2cd2ce51acb5da7afe92c564b8883b17ce36d7763dcd14668be60c450527219d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Langverwacht Road Stellenbosch Farms 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.934045027467 18.724565505981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang