Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langverwagt

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht Pad, , Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Outentiek, privaat en betowerend. Selfs al is Langverwagt naby beide Kaapstad en Stellenbosch, is dit 'n hawe van klassieke skoonheid, stil, plattelandse bekoorlikheid en elegansie.

Antieke eikebome, historiese argitektuur, organiese wingerde en tuine vol blomme is 'n asemrowende agtergrond vir jou verblyf. Voeg hierby ons familietradisie van uitstekende diens en jy sal beslis jou verblyf geniet.

'n Aantal eksklusiewe asook gewilde en gesinsrestaurante is maklik bereikbaar, asook 'n verskeie ontspanningsgeriewe soos gewilde wynplase, temaparke, museums en geskiedkundige kerke. Die Kaap se ongerepte strande, pragtige berge en rowwe kuslyn, van Kaappunt tot bo op Tafelberg is slegs ’n rit ver, asook V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Langverwacht Pad, , Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langverwagt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht Pad, , Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa674bcb8a72976116db2985e1b0c2a67ba0f2cd2ce51acb5da7afe92c564b8883b17ce36d7763dcd14668be60c450527219d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Langverwacht Road Stellenbosch Farms 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.934045027467 18.724565505981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang