Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Larola Terraces

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

16 Larola Terraces is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Clarens en bied 'n skilderagtige berguitsig en gerieflike toegang tot al die aktiwiteite in die omgewing. Die kompleks is 1,8 km vanaf die dorp geleë.

Die knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n solderkamer en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Bo in die solderkamer is daar 'n dubbelbed en 'n sitarea. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n kampkot beskikbaar vir babas. Matrasse word voorsien vir die kot, maar gaste moet hul eie linne saambring.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, elektriese stoompot, braaipan, enkel warm plaat, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Platskerm-TV met n basiese DStv-pakket is beskikbaar.asook Wi-Fi vanaf begin Desember 2024. Die wagwoord sal 2 dae voor aankoms gestuur word

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Eugene B
5.0
Smaakvol en netjies. Ons het heerlik gebly in hierdie knus en netjiese plek. Beddens was skoon en gemaklik, met warm winterlakens en sagte komberse vi...
Sien meer
Sep 2024
Rina K
Gesin met tieners
5.0
Homely. Knus, warm, and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Billa B
Gesin met tieners
5.0
Skoon en baie netjies. Baie rustig en veilig. Die woonstel is baie gerieflik en baie netjies en skoon. Vir die doel waarvoor dit gebruik is, is dit id...
Sien meer
Mei 2024
Peet N
4.8
Die eenheid was baie gerieflik. Ek en my 83-jarige pa het saam gebly en my pa het die eenheid se beligting donker gevind. Die trappe moet versigtig ge...
Sien meer
Nov 2024
Collette O
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gebly, geen probleme. Verblyf was netjies, mooi, met alles wat jy nodig het.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 16 Larola Terraces het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9498ba035f641424ae3f4a7077caa551d3e030b2e628480e3943e200bf042f027479bec8de8bd10b2d266c7ef689003db4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 710 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518365111506 28.428193985326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang