L'auberge Country Hideaway
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-weg, Erfdeel 311, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
L'auberge Country Hideaway is 'n gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth) wat deur 'n familie besit word en dis die ideale plek om te ontspan.
Verblyf word in 3 kamers aangebied wat deur 'n inheemse woud met volop voëlspesies omring word. Elke kamer spog met 'n privaat dek, en suite-badkamer en 'n rustige leefarea. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, Netflix en skoon linne en handdoeke in elke kamer. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan langs die dammetjie ontspan, of van die gemeenskaplike lapa se geriewe gebruik maak. Ontbyt kan bedien word indien dit vooraf gereël word. Die lapa beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Daar is ook 'n sitarea, eetarea, eerlikheidskroeg en 'n groot dek met braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tania & Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Old Seaview-weg, Erfdeel 311, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink L'auberge Country Hideaway het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Chelsea Bewarea Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-weg, Erfdeel 311, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang