Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laurie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 840 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Laurie's House is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorghuis wat ideaal geleë is in die veilige Point Village in Mosselbaai. Point Village is naby die sakekern van Mosselbaai geleë en is ook stapafstand van verskeie restaurante en strande af.

Die huis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Dit het 'n kombuisie op die boonste vloer, en op die onderste verdieping is daar 'n groot oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, asook 'n TV-kamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens.

Die klein kombuisie op die onderste verdieping het 'n mikrogolf, 'n yskas, 'n mini-stoof en oond. Daar is skuifdeure wat lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe, buite-eetmeubels en lieflike see-uitsigte.

Die groot kombuis op die boonste verdieping is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Boonop het die huis 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n 6-sitplek-houteettafel en -stoele in die eetarea. Die TV-kamer het 'n TV met DStv en maak deur glas-skuifdeure oop na 'n patio.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Laurie
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Blandstraat 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laurie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8a184f541d178c2255a04c30d9d2917586fb2f3b4376474739948eb5fbb14a824d3cc12f7e2559b2a75ca77dc61e5cc00f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 840 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 17 Bland Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.181788499716 22.156573211206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang