Lavender Lane Guest House
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieshoutstraat 17, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lavender Lane Guest House is in die rustige dorpie Kathu, in die hartjie van die Kalahariwoestyn in die Noord-Kaap.
Dié verblyf beskik oor 11 dubbelkamers, 2 enkelbedkamers en 2 deelkamers. Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die enkelbedkamers het elk 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke deelkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ander geriewe sluit lugversorging, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n braai-area.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Sishen Gholfklub, Kumba Sportsklub, en die Sishen-myn in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Izandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Nieshoutstraat 17, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Lavender Lane Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieshoutstraat 17, Kathu, 8446, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang