Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LavenderLaine

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorrein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir LavenderLaine
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sonja W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W

Uit die boonste rakke.

Die eienaar was ongelooflik vriendelik. Dit is 'n pragtige plek en haar gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar gaan oornag.

Gavin L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin L

Great value, host was awesome.

Great stay; however, it was very cold and the heaters were pretty much ineffective. The heater in my room was like a lighthouse.

Pieter L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Best location. Warm and welcoming, clean, friendly.

Wow, amazing. We will visit again. Love this place. Warm and welcoming and the host prepared breakfast without any costs.

LavenderLaine se terugvoer

Ag, ek hoop ek sien julle sommer gou weer!

LavenderLaine
Corrine N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrine N

Vriendelike ontvangs, uitstekend toegerus.

Absoluut. Ontvangs was vriendelik. Goed toegerus en uiters goed geleë naby eetplekke en ander winkels wat nodig mag wees.

LavenderLaine se terugvoer

Dankie Corinne. Kom kuier gou weer!

LavenderLaine
Ronel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Absolutely loved staying here.

The most wonderful place to stay at!

Elize C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Sal beslis dit aanbeveel en self ook weer daar tuis gaan.

Ongelooflik lekker. Beveel dit beslis aan.

LavenderLaine se terugvoer

Julle is vyfstergaste. Ek het nog nooit iemand gesien wat 'n plek so skoon los nie. Dankie. Kom kuier weer. Lorrein

LavenderLaine
Abigail L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail L

Amazing, awesome, friendly, peaceful.

It was amazing and the host is such a nice lady, she made us feel so welcome. Thank you again.

Erika N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N

Fantasties!

Die vriendelikste diens wat ons nog beleef het. Fantasties gebly, perfekte ligging en uitsig oor die see. Sy doen soveel moeite en het lekker gesels met haar.

Denis D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis D

Uitstekende diens, kamer en ligging. Sal nie huiwer om ander te verwys.

Ja, beslis. Gasvrou, het ons tuis laat voel en het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Ligging naby alles en maklik. Sal beslis weer gebruik maak.

Colette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette D

Gerieflik en beeldskone uitsig.

Uitstekende verblyf, die gastehuis is so wel geleë. Die kamer was gerieflik en die gasvrou het ons baie tuis en ontspanne laat voel. Ons het ook 'n klein bederf ontvang wat 'n goeie gedagte was en sy het ook restaurantverwysings voorgestel wat suksesvol was. Ek hoop om gou weer soontoe te gaan.

Nico V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Was baie aangenaam. Ons was op ons eie.

Baie aangenaam sowel as gashere. Ligging pragtig. Ongelukkig nie aanbeveling vir ouer mense of mense met gestremdheid a.g.v. steil opdraande na die huis en trappe. Bagasie op- en aflaai is ook 'n uitdaging weens die steiltes. Parkeerplek is op die straat, maar daar is 'n veiligheidswag wat gereeld daar rondry en die area is afgekordon. As daar meer as een voertuig is, kan dit 'n uitdaging wees. Die kombuis en sitkamer word gedeel, maar gelukkig was ons 'n gesin van 4 en daar was geen ander gaste nie. Dit kan 'n probleem wees as daar ander gaste is. Vir oornagverblyf vir besigheidsdoeleindes behoort dit egter nie 'n probleem te wees nie.

LavenderLaine se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Daar is wel parkeerplek vir tot 4 voertuie. Ons help graag met bagasie, maar anders as by 'n hotel is hier nie 24 uur personeel nie. Hier is wel trappe, maar die wooneenheid binne is op een vlak.

LavenderLaine
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
John K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Die beste vir my was die vriendelikheid van die eienares, en die uitsig. Wow.

Sommer baie lekker gebly. Vreeslik rustig. Jy is op jou eie. Voel asof jy alleen daar is, maar met hulp net om die draai.

LavenderLaine se terugvoer

Dankie, John, vir die vriendelike woorde. Hoop om jou gou weer te sien! Lorrein

LavenderLaine
Calvin H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin H

Very relaxing.

I was greeted by the friendly Loraine, who was so pleasant and welcoming. She went out of her way to make us feel at home. The views from the living room are spectacular, and the breakfast and conversations were amazing. We will definitely be staying again in the future. Thank you.

Elmien V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien V

Fantasties!

Hierdie is 'n lieflike plek. Die uitsig is ongelooflik. Die advertensie is goed en jy kry wat geadverteer word en meer. Die gasvrou is baie goed en my ervaring was aangenaam.

John S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

An Unforgettable Stay with Breathtaking Views and Exceptional Hospitality.

My fiancé and I recently had the pleasure of staying at this incredible guest house, and I must say it was an absolutely awesome experience! From the moment I stepped through the door, I felt an immediate sense of comfort and warmth, all thanks to the amazing hostess, Lorrein. First and foremost, let's talk about the view. It's beyond words! The guest house offers an awe-inspiring panoramic view of the ocean and Table Mountain that is simply breathtaking. From the moment I laid eyes on it, I was captivated. The sight alone made my stay truly unforgettable and added an extra layer of tranquility to the entire experience. Lorrein's hospitality was second to none. She went above and beyond to make me feel at home. Her genuine care and attention to detail were truly remarkable. From the moment I arrived, she made sure I had everything I needed and more. Her warm and welcoming nature made it feel like I was staying with a close friend rather than at a guest house. Now, let's talk about the breakfast! Lorrein is not only an incredible hostess but also a talented chef. The breakfast she prepared for us was nothing short of amazing. I am already planning my next visit because there's no doubt in my mind that I will be back. This guest house offers exceptional value for money, and I can confidently say that you won't find a better experience elsewhere. The combination of the stunning ocean view, Lorrein's warm hospitality, and the delightful breakfast make it an absolute gem. Thank you, Lorrein, for creating such a memorable stay. Your genuine warmth and dedication to your guests are truly commendable. I can't wait to return to this wonderful guest house and experience it all over again. Highly recommended!

LavenderLaine se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Kom gou weer.

LavenderLaine
Teresa O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

Amazing.

Beste gasvrou ooit. Mens voel amper of jy net 'n kuiergas is by hulle. Dankie vir die verrassing met heerlike ontbyt.

Kristi R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristi R

Soul refreshing wave sounds and tranquil balcony views.

Lorrein is the perfect host! Friendly, approachable and generous, kindly 'instructing' us to take it easy and to stay until midday, and even offering to make us complementary breakfast at no extra cost. We had a wonderful one night away in her wonderful home. We will definitely return whenever we are in need of an overnight West Coast sea breeze and sunset.

Winslow M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winslow M

Everything was on point.

I was satisfied with everything.

Johan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Magnificent view. Vriendelike mense soos by die huis.

Wat 'n view van Tafelberg!

Ingrid W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

Uitsonderlike ligging en beste gasvrou.

Ons moes op baie kort kennisgewing ons verblyfreëlings verander en kom toe op hierdie juweel af. Vriendelikste gasvrou wat ons baie bederf het. Mooiste uitsig uit leefvertrekke, uiters goed toegerus. Veilige en rustige omgewing. Sien ons beslis weer!

Arno S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno S

Great place with very friendly owners. Very accommodating.

I will stay there again when I'm back in Cape Town.

Nicky J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J

Tranquality

The best stay in a very long time. Compliments to the super host. She is the best.

LavenderLaine se terugvoer

Thanks guys. Please come again. Hope to see you soon.

LavenderLaine
Johan P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie lekker daar gekuier en sommer nog 'n dag oorgebly.

Die ligging is perfek met die beste uitsig op Tafelberg. Lorrein is besonders en het die tweede aand vir ons die lekkerste pizza gemaak. Sal vir seker die plek aanbeveel by vriende en familie. Gaste parkeer in die oprit of straat.

Johan G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Skoon, netjies en 'n wonderlike rusplek.

Vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om dit vir mens aangenaam te maak.

Laetitia H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia H

Dit is baie sentraal geleë. Ons het so lekker gebly. Alles was baie skoon. Jy kan die kombuis gebruik om heelike koffie te maak. Dit is naby die dorp en ook die strand. Ons het die mooiste uitsig gehad op die balkon om op die see te kyk. Gaan beslis weer van julle gebruik maak.

Die tannie by die gaste huis was vriedelik en het uit haar pad gegaan on ons welkom te laat voel. Die was regtig die moeite werd vir ons.

LavenderLaine se terugvoer

So bly julle het die tydjie by ons geniet. Sien julle gou weer!

LavenderLaine
Portia H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia H

I had a great time.

I will recommend anyone who wants to have a quiet and peaceful time to go there, the sea view is so beautiful including the Table Mountain view. Everybody is so friendly, you will not feel lonely.

LavenderLaine se terugvoer

Thanks for the beautiful words. That is exactly how we want guests to feel. Do visit again!

LavenderLaine
Brent N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent N

Lovely accommodation.

Lovely accommodation that I will gladly book again in the future.

Ansie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Awesome.

Awesome, thank you.

A K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A K

Die beste ooit! Die beste van al ons oorbly by heelwat B&B's.

Die mense is die vriendelikste en uiters behulpsaam, die plek is uiters skoon, die ligging is fantasties. Ons kan niks fout vind nie, alles is net prysenswaardig. Enigste tekortkomimg is meer parkeerplek.

LavenderLaine se terugvoer

Baie dankie vir julle lieflike woorde. Ons kuier graag weer saam. Lorrein

LavenderLaine
Petrus S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Baie goeie plek, netjies en skoon.

Baie goed ontvang en baie skoon en netjies sal die plek aanbeveel.

Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige uitsig. Alles netjies en skoon. Lorrein is baie behulpsaam met enige navraag wat jy mag hê.

Baie lekker gebly maar net te kort.

LavenderLaine se terugvoer

Kom kuier asb weer

LavenderLaine
Schenda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schenda V

Pragtige plek, baie goed geleë, fabulous host!

Lorein is 'n pragtige mens, en baie behulpsaam. Het baie lekker daar gebly.

LavenderLaine se terugvoer

Altyd goed om nuwe mense te ontmoet wat gou-gou vriende word. Ons maak weer so.

LavenderLaine
Corne K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K

Absolute pleasure to stay. Perfect location. A must see.

Perfect location. Close to Big Bay area.

Tinus W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Luuksheid met asemrowende uitsig.

Pragtige plek met binnenshuise swembadarea en luukse kamers. Baie vriendelike gasvrou. Baie steil oprit na huis, geen parkering binne die perseel, maar wel veilig met reaksie wagte wat gereed patrolleer. Huis lê teen heuwel in omheinde sekuriteitsarea. . Pragtige see-uitsig oor Tafelbaai. Sal graag weer kom kuier. Baie bekostigbaar, ontbyt was ingesluit.

Elize H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Exceptional view, comfortable and tidy.

Nicely situated, and very hospitable and accommodating hosts.

Johannes D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D

Beste uitsig in die wêreld, Tafelberg.

Gasvry en alles was great.

Ciska R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska R

Baie vriendelike skoon en baie netjiese plek.

See-uitsig fantasties en strand net 'n klein loopafstand.

Gerhard J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Baie spesiaal.

Ons is met soveel vriendelikheid ontvang dat ons net so tuis gevoel het. Eintlik met meer as vriendelikheid, met liefde. Ons het heerlik gebly met 'n ongelooflike uitsig vanuit die sitkamer op Tafelberg. Al hartseer was dat ons moes sien hoe die berg begin brand het. Hier voel 'n mens regtig tuis en ons het ons gasvrou en gasheer se geselsies en ekstra bederf so waardeer.

LavenderLaine se terugvoer

Dankie vir julle mooi woorde, dit word waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Lorrein

LavenderLaine
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Mooi, netjiese en skoon plek.

Mooi uitsig oor Tafelberg en strand.

Wilma V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Net heerlik. Perfekte verblyf vir 2 dae.

Ek was vrou-alleen op 'n lang reis. Hier en daar 1 of 2 aande bespreek. LavenderLaine was 'n fantasties rusplek op my roete. Kalm en skoon. Lieflike gasvrou wat so aangenaam was. Haar alles gegee dat ons net kon rus.

LavenderLaine se terugvoer

Ons is so bly dat jy die ruskansie by ons geniet het. Kom asseblief weer. Seënwense. Johan en Lorrein Katzke

LavenderLaine
Jacques D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Was fantasties.

Die gasvrou was absoluut wonderlik. Die plek was ruim en netjies. Uitsig alleen was die prys werd.

LavenderLaine se terugvoer

Was heerlik om jou te ontmoet Jacques. Hoop ons sien jou gou weer. Johan en Lorrein

LavenderLaine
Philip V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Netjies en skoon.

Die kamers is goed toegerus met alles wat jy benodig.

Darryl K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl K

Amazing diens. Baie aangename en mooi plek.

Great diens en baie oulik en mooi.

LavenderLaine se terugvoer

Hoop om julle weer te sien in die Nuwe Jaar!

LavenderLaine
Raymond S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Wat 'n ongelooflike ervaring.

Die kamers was baie netjies en skoon. Die kliëntediens was uitstekend en die ligging ongelooflik mooi.

Henry V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Vriendelik en skoon.

Lekker gekuier, sal weer daar draai in die toekoms.

LavenderLaine se terugvoer

Dit was n vinnige draaitjie, maar volgende keer bly julle langer.

LavenderLaine
Rouan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouan D

Dit was baie aangenaam.

Ons het baie tuis gevoel. Dit was amper soos om by die huis te wees. Baie rustige omgewing.

LavenderLaine se terugvoer

Hoop om julle gou weer te sien!

LavenderLaine
Santi S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi S

Ver bo verwagting!

Ons verblyf was baie lekker en aangenaam! Lorrein is 'n uitstekende gasvrou wat jou elke keer verras en onverwags bederf! Sy het 'n uitstekende span wat saam met haar die beste diens lewer! Ek sal LavenderLaine enige tyd aanbeveel!

Ilze B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Fantasties, uitstekende diens, perfekte ligging.

Hierdie is absoluut 'n juweel. Vir die gasvrou is niks te veel moeite nie, die ligging is fantasties met 'n pragtige uitsig op Tafelberg, en binne 'n paar minute se stap is jy op die strand. Die eenheid, kombuis, sitkamer en stoep is ongelooflik mooi, gemaklik en absolute waarde vir geld. Ek sal LavenderLaine vir enigeen aanbeveel, en sal self definitief teruggaan.

LavenderLaine se terugvoer

Ag, hoe bly is ek julle het die tydjie by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien 🙏🙋

LavenderLaine
Peter B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Ons verblyf was baie gemaklik. Die eienaars vriendelik en laat jou tuis voel. Gaan uit hul pad uit om alles so gemaklik as moontlik te maak.

Daar is 'n groot goed toegeruste kombuis waar jy jou maaltye kan voorberei, daar is baie restaurante in die omgewing.

Pieter R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Baie vriendelik ontvang in 'n netjiese plek in n pragtige omgewing. Gaan beslis weer besoek.

Goeie ligging naby strand. Kamers is netjies en ons is baie vriendelik ontvang. Het regtig welkom gevoel en sal graag weer daar bly.

Sandrine R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrine R

A very well-located and quiet place.

Thank you to our hostess to welcome us on our late arrival!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed geleë en stil plek.

Dankie aan ons gasvrou wat ons met ons laat aankoms verwelkom het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Willem O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Heerlike verblyf en goeie ligging.

Sal hierdie aanbeveel en sal dit self weer gebruik.Netjies, geil en gemaklik.

Pieter D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Uitstekend!

LavenderLaine was perfek vir my sakereis. Is vroeg in die oggend uit en het laat teruggekom, maar die uitsig oor die see het hiervoor opgemaak. Die sentrale kombuis was 'n ekstra bonus waarvan ek nie geweet het nie. Ek gaan vir seker weer daar bly op my volgende besoek.

Daniel Males T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Males T

Awesome, hulle gaan uit hul pad om jou te help en gemaklike reis te verseker.

Dankie vir julle puik diens.

LavenderLaine se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle mooi woorde. Ons hoop om julle gou weer te sien.

LavenderLaine
Adele K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Genotvol.

Dit was rerig baie aangenaam om by Lavender Laine tuis te gaan. Die gasvrou is fantasties en baie behulpsaam. Ons verblyf was uitmuntend en ek beveel hulle met graagte aan.

Roux P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roux P

Heerlik.

Christopher en Lorraine het ons baie gou tuis laat voel. Baie netjies en mooi uitsig oor tafelberg. Ek sal graag weer daar wil bly.

Marelize R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R

Baie lekker en vriendelik.

Ons is tegemoed gekom met 'n vroeër inklok. Wonderlike en vriendelike diens en mense.

Dries H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Baie vriendelike gasvrou met fantatiese geriewe!

Ons het die verblyf en geriewe geweldig geniet. Die gasvrou was fantasties en baie behulpsaam. Sy het vir ons die lekkerste ontbyt gegee.

LavenderLaine se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te hê. Julle is 5-ster gaste. Hoop ons sien julle gou weer

Lorrein en Johan

LavenderLaine
Marius S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Lekkerste verblyf wat ons gehad het in 'n lang tyd, ek gee hulle 10 uit 10.

Baie lekker gebly en geslaap by die vriendelikste twee mense in die Kaap. Dankie Loraine!

LavenderLaine se terugvoer

Haai, dis wonderlik om te hoor, dankie. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Johan en Lorrein

LavenderLaine
Emil B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B

Goeie posisie, goeie waarde vir geld en vriendelike eienaars.

Ons het ons datums verkeerd gehad, maar gasvrou Lorrein het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit het uiteindelik goed uitgewerk. Die gastehuis is goed geleë en die eetkamer/sitkamer het 'n pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Die kombuis en al die geriewe is ten volle beskikbaar vir gaste. Die slaapkamer was skoon en netjies, hoewel ietwat beknop. Ons het ons verblyf daar geniet en kan Lavender Laine sterk aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windblomstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNGY5ZmJiLTJlMDUtNDQ5Mi1hMjk0LWQyNjZmMDMyOGJhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 20 Windblom Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.80418 18.466873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang