Lazy @ Kruger
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leonora Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Monique N - Mei 2024
Algehele gradering
My hart is vol! Ons tydjie by Lazy@Kruger was waarlik ongelooflik.
Lees meerLazy @ Kruger se terugvoer
Baie dankie vir so spesiale review! Ons hoop om julle gou weer te sien! Wat 'n voorreg om julle te kon akkommodeer!
Simon M - Jan 2024
Algehele gradering
It was fulfilling in more ways than one.
Lees meerLazy @ Kruger se terugvoer
Thank you for the great review, Simon!
Hope to see you again!
Tania B - Okt 2023
Algehele gradering
Die huiseienaar was aangenaam en ons het oor WhatsApp gekommunikeer.
Lees meerLazy @ Kruger se terugvoer
Dankie vir die tyd om ons dienste te evalueer.
In die inligtingboek wat ek 28 September gestuur het, vra ons dat gaste vooraf moet bevestig of hulle van die skoonmaakdienste gaan gebruik maak. Baie gaste verkies nie skoonmaak dienste nie, omdat hulle na die Kruger vertrek baie vroeg. Ek het geen bevestiging ontvang nie.
Buite badkamer se warm water word met n "donkie" warm, in die inligting boek is instruksies en tyd wat dit neem om warm te word. Gewoonlik n uur.
Teerpale moet ongelukkig onderhou en behandel word.
Dek was vuil was, kan u asb spesifiseer. Blare val en ons probeer net voor gaste kom om die blare weer van die dek af te blaas, maar dit bly 'n buite vertrek.
Ons het oral notas op dat die vloer glad is as dit reën of nat is. Ons is besig om die vloere oor te doen om gly en val te voorkom. Alhoewel die stoep en badkamer n jaar terug eers gedoen is.
Jammer as die huis kleiner is as wat dit op fotos voorkom. Ons grootste kuier areas (x3) is buite, en daarom slegs 1 leerbank binne.
Ons vra dat gaste wat op n Sondag vertrek slegs die bederfbare kosse en vuil skottelgoed in die wasser pak. Oorblywende kosse en vuil skottelgoed wat oor n naweek staan veroorsaak slegte higiene.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Luislang-laan 1499, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang